Skip to main content

Studie toon superioriteit van langdurige inspuiting vir MIV voorkoming

Die uitslae van ʼn groot multinasionale kliniese proef wat pre-bloodstelling profilakse (PrEP) vir MIV bestudeer het aangedui dat ʼn langdurige inspuiting veilig...

TB-navorser ontvang gesogte L’Oréal-UNESCO For Women in Science-toekenning

Dr Charissa Naidoo is een van ses Suid-Afrikaanse navorsers wat onlangs ʼn toekenning ontvang het van die L'Oréal-UNESCO For Women in Science Suid-Afrikaanse...

US betreur afsterwe van prof Mohammad Karaan

​​Die Universiteit Stellenbosch (US) het met leedwese kennis geneem van die afsterwe van prof Mohammad Karaan (52), 'n voormalige Dekaan van die Fakulteit...

FGGW-dosent verkies as vise-president van SAAHE

Dr Elize Archer is verkies tot die vise-president van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gesondheidsopvoedkundiges (SAAHE - South African Association of Health...

Alles wat mooi is vir 2021

Beste lede van die Universiteitsgemeenskap Hoe vinnig vlieg die tyd nie! Die nuwe jaar is reeds ’n week oud, so laat ek julle dus dadelik alles wat mooi is vir...

Anatomie-dosent verkies tot voorsitter van US se Institusionele Forum

Mnr Bryan Bergsteedt is verkies as die voorsitter van die Universiteit Stellenbosch se Institusionele Forum (IF) vanaf 2021 tot 2023. Bergsteedt, wat 'n MSC...

Interkulturele Leersessies vir Personeel

​Hou jou globale kennis lewendig! Sluit aan by studente en personeel van regoor die wêreld, vir Interkulturele Leer Werkswinkels, gelewer deur INU kollegas ter...

Studente kry geleentheid om 21ste-eeuse vaardighede aan te leer

Hierdie meningsartikel is op 4 Januarie 2021 in Beeld gepubliseer ( klik hier vir die oorspronklike weergawe). * * * Verlede jaar was taai, en die hoër onderwys...

Nuwe leersentrum vir studente by Swartland-hospitaal

Ná verskeie terugslae spog die Swartland-distrikshospitaal op Malmesbury uiteindelik met ʼn leersentrum vir voorgraadse sowel as nagraadse studente. En ook nie ʼn...

Implikasies van vlak 3 vir die US

​ 30 Desember 2020 Geagte personeellede en studente IMPLIKASIES VAN VLAK 3 VIR DIE US Ons kommunikeer nie gewoonlik tydens die jaareindvakansie met die...
Subscribe to