Toe die Stellenbosch Universiteit-graduatus Karabo Makhanya in 2017 met ’n lewensveranderende siektetoestand gediagnoseer is, het hy besluit hy gaan aanhou en...
Wanneer dr Lesley Wessels vandeesweek oor die verhoog stap om haar doktorsgraad in Wiskunde te ontvang, is dit die einde van 'n lang pad wat al op die...
Woensdag (16 Desember) is Versoeningsdag. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) dat indien ons 'n meer verenigde en...
Die Universiteit Stellenbosch se beste MSc-student vir 2020, mnr. Mpendulo Cele (25), is vol lof vir hoe sy onderwysers by Zwelethu Hoërskool en die Kutlwanong...
Die eerste inname van studente wat die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) se nuwe Gevorderde Diploma in Openbare Verantwoordbaarheid-program suksesvol voltooi...
Die hoofuitdaging in akwaponika – die samevoeging van visteelt (akwakultuur) en plantverbouing sonder grond (hidroponika) – is die wanbalans tussen die...
Baie Afrikalande sukkel om veilige en doeltreffende radiofarmaseutiese middels vir die diagnose of behandeling van siektes te voorsien. Selfoudits en die...
Suid-Afrika het beter omgewings-, water- en mynbouwetgewing nodig om te keer dat ons varswaterhulpbronne deur mynboubedrywighede, veral suur mynwater, besoedel...
Matthew Brandon Baas is as vanjaar se ontvanger van die Universiteit Stellenbosch (US) se gesogte Kanseliersmedalje aangewys. Die US-student het Dinsdag, 15...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Dinsdag (15 December 2020) ʼn eredoktorsgraad aan die internasionaal-gerekende epidemioloog in aansteeklike siektes...