Skip to main content

US-doktorale graduatus se missie is om mense met gestremdhede te help

As 'n geregistreerde maatskaplike werker maar ook 'n persoon met 'n gestremdheid, het Noreth Muller-Kluits altyd geweet haar roeping is om verandering te help...

Gradueer ondanks talle teenslae

Dit was nog altyd Naseegha Cariem se droom om 'n onderwyser te word. Toe sy in 2012 as 'n eerstejaarstudent by die Universiteit Stellenbosch (US) ingeskryf het...

US vereer wyle Rachel Kachaje vir haar visionêre leierskap

Die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek wyle me Rachel Kachaje, wat vroeër vanjaar oorlede is, postuum met 'n eredoktorsgraad vereer. Die graad Doktor in...

US FGGW bied virtuele toewydingseremonie aan

Geagte Student Suid-Afrika staan tans voor 'n enorme uitdaging in die vorm van 'n tweede golf van Covid-19, met die Wes-Kaap as een van die provinsies wat tot...

Drie eregrade; groot aantal kwalifikasies by US se hibriede Desember 2020-gradeplegtheid toegeken

​Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vanjaar drie eredoktorsgrade toe by sy Desember 2020-gradeplegtigheid. Die ontvangers is me Nasima Badsha, wat gehelp...

Aanstaande week se hibriede gradeplegtighede gaan voort

Die Universiteit Stellenbosch (US) sal voortgaan met sy hibriede gradeplegtighede, wat uit klein interaksie-geleenthede in persoon en regstreekse...

Prof Arnold Schoonwinkel groet US na amper 4 dekades van sukses

“Ek het my kolfbeurt gehad, ek het my lopies geslaan wat ek kon slaan. Dis nou tyd om die kolf weg te pak." Só sê die uittredende Viserektor vir Leer en...

Viering van Leer & Onderrig @ US in 2020

Ter viering van Onderrig en Leer @ US in 2020 Onderrig en leer aan die Universiteit Stellenbosch (US) gedurende 2020 is op 3 Desember virtueel gevier. Die...

Navorsingsprojek oor koloniale strukture van Kaapkolonie skop af

Vanaf Januarie 2021 sal 'n navorser van die Universiteit Stellenbosch, prof Johan Fourie, die medeleier wees van 'n internasionale navorsingspan wat hulle ten...

Eerste prys vir konsep 'skoon, groen huis'

​'n Konsep “skoon, groen huis' wat deur personeel, studente en onlangse gegradueerdes van die Universiteit Stellenbosch (US) se Instituut vir Volhoubaarheid en...
Subscribe to