Skip to main content

Heengaan van buitengewone professor Bongani Khumalo betreur

​Dis met leedwese dat die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe kennis geneem het van die afsterwe van prof Bongani Khumalo (68) weens Covid-19-verwante...

US-wynnavorser ontvang Franse ridderskap

Die Franse regering het vir wynmikrobioloog prof. Benoit Divol van die Universiteit Stellenbosch met 'n seremoniële ridderskap, die Chevalier dans l'Ordre du...

Navorser ontwerp welweesprogram vir enkelma’s

Enkelma's in hoërisikogemeenskappe wat onder armoede en misdaad gebuk gaan, kan baat vind by ouerskapsprogramme wat hulle persoonlike welwees bevorder. Dít is...

‘Wetenskap ontmoet kuns’ uitstalling wil stigma van siekte oorbrug

Die publiek het nog tot die einde van Februarie kans om 'n unieke uitstalling wat fokus op die koppelvlak tussen wetenskap, kuns en die stigma van siekte, by...

US vereer akademici met Navorsingsuitsette-toekennings

Die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse toekenningsgeleentheid vir Navorsingsuitset toekennings is virtueel gehou op Vrydag 5 Februarie 2021. Hierdie...

Nuwe inisiatief sal gebruik van waterslim-tegnologie in landbou bevorder

'n Nuwe inisiatief wat daarop gemik is om die gebruik van waterslim-tegnologie onder landbouers in Limpopo, die Vrystaat en Mpumalanga te bevorder, sal op 23...

Nuwe Viserektor: Leer en Onderrig gereed om studente vir akademiese jaar 2021 te verwelkom

​Prof Deresh Ramjugernath het amptelik diens aanvaar as die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Viserektor: Leer en Onderrig. In 'n onderhoud met die US se...

Thuli Madonsela ontvang hoogste Franse eerbewys

​Prof Thuli Madonsela, bekleër van die Fakulteit Regsgeleerdheid se navorsingsleerstoel in sosiale geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch, is deur die...

Wêreldkankerdag: Persoonspesifieke geneeskunde, biotegnologie skep nuwe hoop vir kankerpasiënte

Donderdag (4 Februarie) is Wêreldkankerdag. In ʼn meningsartikel vir Health24 skryf prof Anna-Mart Engelbrecht (Departement Fisiologiese Wetenskappe) oor hoe...

Kanker, COVID-19 en gemeenskapsveerkragtigheid

​​Wêreldkankerdag, wat deur die Unie vir Internasionale Kankerbeheer (UICC) aangevoor word, word elke jaar op 4 Februarie gedenk, en is 'n verenigende...
Subscribe to