Skip to main content

X-straal mikrotomografie gebruik om respiratoriese anatomie in lewende larwes te bestudeer

Hoe respiratoriese strukture wissel of beperk word deur die omgewing van 'n dier, is van groot belang om die verskille in evolusionêre en vergelykende...

Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Mags Blackie

Dr Mags Blackie is gewoond daaraan om 'n wenner te wees. Dié senior dosent verbonde aan die departement Chemie en Polimeerwetenskap by die Universiteit...

Jongste nuus oor ons planne vir die eerste semester

16 Februarie 2021 Beste kollegas en studente Die Universiteit Stellenbosch (US) se Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) het Maandag 15...

Nuwe Fakulteitspublikasie nou beskikbaar

​Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Jaarlikse Fakulteitspublikasie vir 2020 is nou beskikbaar. Hierdie nuwe weergawe is stampvol al die...

Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Marenet Jordaan

Die erkenning wat sy vir haar uitnemende onderrigpraktyke ontvang het, het haar geïnspireer om nog harder te werk en nog hoër te mik, sê dr Marenet Jordaan van...

FGGW-bemarking stel baanbrekende kommunikasie-inhoudsentrum bekend

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het ʼn splinternuwe bemarking-en-kommunikasie-inhoudsentrum bekend gestel, wat ten doel het om...

Prof Oonsie Biggs ontvang A-evaluering van NNS

Prof Reinette (Oonsie) Biggs, die bekleër van die DWT/NNS Navorsingsleerstoel in Sosio-ekologiese Stelsels en Veerkragtigheid, het onlangs 'n A-evaluering van...

Nuwe direkteur van Transformasiekantoor wil US se Transformasieplan versterk

Dr Zethu Mkhize is oorgehaal om 'n kernrol te vervul in die fasilitering en versterking van belanghebbende-deelname en -vermoë om die Universiteit Stellenbosch...

US Onderriggenootskappe 2021

​US Onderriggenote 2021 Die Universiteit Stellenbosch (US) het in 2009 met onderriggenootskappe begin as ʼn geleentheid vir uitgesoekte akademici om hulle...

Sluiting van ontvangskantore laat vlugtelinge en asielsoekers gestrand

Die voortgesette sluiting van vlugtelingontvangskantore gedurende die nasionale inperking laat vlugtelinge en asielsoekers gestrand oor hul status in Suid...
Subscribe to