9112 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Medicine and Health Sciences
Prof Chegou verkies tot genoot van Afrika Akademie vir Wetenskappe
Prof Novel Chegou is verkies tot 'n genoot van die Afrika Akademie vir Wetenskappe (AAS). Die portuuroorsigproses neem uitnemendheid in publikasies, innovasies, leierskapsrolle en bydraes tot beleid en die samelewing in ag. Chegou doen tans...
Faculty of Medicine and Health Sciences
70 jaar van impak – viering ons nalatenskap
Sewentig jaar gelede het die Universiteit Stellenbosch 'n visie verwesenlik om 'n plek te skep waar die bevordering van menslike gesondheid die grondslag lê waarop onderrig en leer in diens van die samelewing gebou is. In die jare...
Division for Research Development
Financial Information
Description of different financial information.
Stellenbosch University
‘Jy hoort hier’ hoor nuwe generasie Maties by vrolike Verwelkoming
Meer as 6 000 nuwelingstudente is gedurende 'n energiebelaaide geleentheid by die Danie Craven-stadion amptelik by die Universiteit Stellenbosch verwelkom. Die geleentheid was die eerste verwelkoming wat deur die US se Rektor en...