Gewilde soek terme
9743 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties Rugby verwelkom sport-wonderkind en Junior Bokke-kaptein Riley Norton
Riley Norton, ’n eerstejaar BCom Beleggingsbestuur-student aan die Stellenbosch Universiteit, is reeds ’n bekende naam in Suid-Afrikaanse sport. Op 18-jarige ouderdom het hy sy land op die krieket en rugbyveld verteenwoordig. Hy was eers...
Maties Sport
Shanidine Bezuidenhout maak Maties Sport-geskiedenis
Voormalige Maties-netbalspeler en deel van die 2022 Varsity Netbal-kampioenspan Shanidine Bezuidenhout het die koppe laat draai toe sy vanjaar die eerste drie vir die Maties-vrouerugbyspan in hul openingswedstryd van die FNB Varsitybeker...
Maties Sport
Maties-rasieleiers 2025 Varsitybeker ‘Cheerleaders That Rock’-kampioene
Vraag-en-antwoord-sessie met Maties se rasieleiers-kaptein Tiffany van Wyk en bestuurder Elroy Smith. V: Hoe het die rasieleiers gevoel ná hulle die titel gewen het? A: Ons was oorstelp van vreugde. Dit is ’n agtereenvolgende oorwinning...
Maties Sport
Maties Sport Jaarverslag 2024: Vier impak, inspirasie vir die toekoms
Maties Sport deel met trots sy 2024-jaarverslag, wat ‘n jaar van merkwaardige groei, veerkragtigheid, moeilike tye en prestasie oor alle sfere van universiteitsport aan die Universiteit Stellenbosch vaslê. Hierdie publikasie weerspieël ons...
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumna: Kate Woods (Maties Hokkie)
Maties Hokkie-legende verdien haar strepe by adidas Wat as ’n borgskap begin het toe sy nog ’n studente-atleet was, is vandag ’n bestuurderrol as Senior Handelsmerkdirekteur by adidas Suid-Afrika vir Maties Hokkie-legende Kate Woods...
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Juan de Jong (Maties Rugby)
De Jongh geniet sy lewe na rugby Ná byna twee dekades as beroepsrugbyspeler het Juan de Jongh meer as genoeg kennis, ervarings en stories om te deel – geen wonder nie afrigting en ’n potgooi is die vrugte van sy uittrede. De Jongh en sy...
Maties Sport
Leer leierskap by perde aan die Universiteit Stellenbosch
Leierskapslesse aan die Universiteit Stellenbosch (US) vind soms buite lesingsale en vergaderkamers plaas. In plaas daarvan ontvou hulle in die universiteit se weivelde, omring deur bome en berge, waar twee Appaloosa-merries studente en...
Help - Library
Koordlose toegang
Die Universiteit Stellenbosch bied kampus-WiFi hoofsaaklik deur die Eduroam-netwerk, wat die versteknetwerk vir studente en personeel is, en vereis dat toestelle via die RegisterMe!-portaal geregistreer word.