Gewilde soek terme
9765 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Wêreldbekende Meiring gesels met afrigtersforum
Die Maties Sport se Hoë Prestasie-hoofafrigters het die geleentheid gehad om na die legendariese Suid-Afrikaanse swemafrigter, Rocco Meiring te luister by die sesde uitgawe van die Afrigtersforum vir 2023. Meiring is die afrigter van...
Maties Sport
Kabuya stel haar visier op USSA en TNL
Netbal-koors is besig om sy hoogtepunt te bereik namate verwagtinge bou na die heel eerste Wêreldbeker-netbaltoernooi op Afrika-bodem. Kaapstad verwelkom die voorste 16 internasionale netbalspanne. Die WB-toernooi is van 28 Julie tot 6...
Maties Sport
Barry gereed vir volgende hoofstuk by Maties
’n Kniebesering het nou wel sy loopbaan beëindig, maar dit gaan nie Maties Rugby se hulp-afrigter Craig Barry keer nie om sy droom vir ’n FNB Varsitybeker-sege na te jaag. Hoewel Barry die Maroenmasjien met onderskeiding in drie...
Maties Sport
Maties se kaalvoet spiesgooi-sensasie
’n Kaalvoet podiumplek het die Maties spiesgooi-ster Jana van Schalkwyk se loopbaan in 2013, toe sy nog op laerskool was, begin. Die ontdekking van haar talente en vaardigheid om die spies te hanteer, was ’n aangename skok vir dié...
Maties Sport
Augustyn het lus vir lewe, rugby en om te inspireer
Die passievolle affiniteit vir rugby in ’n land soos Suid-Afrika is tasbaar. Toe Maties die eerste FNB Varsitybeker in 2008 en die daaropvolgende twee titels gewen het – ’n rekord wat tot vandag toe ongeskonde bly – het dit die sukses aan...
Maties Sport
Opgradering met oog op groter prentjie
Die opgradering van Maties Netbal se buite- en binnenshuise bane is tot voordeel van netbal, basketbal en die beeld van Maties Sport as geheel. Ses netbal buitebane, twee veeldoelige buitebane saam met die Coetzenburg-sentrum en...
Maties Sport
Voordele van oefening in eksamentyd
Terwyl studente vir hul eksamens voorberei, prioritiseer hulle studie dikwels bo alles anders, insluitend hul gesondheid. Oefening is egter ’n noodsaaklike komponent van ’n gesonde leefstyl wat nie misgekyk mag word nie, veral in eksamentyd...
Maties Sport
Anche se reis van speler na bestuurder
Van die uiters gedrewe, hoë prestasie speler tot die sosiale speler én hul ondersteuners moet een en almal welkom wees en voel by die Maties-hokkieklub. Dít is Anche Nortje, Maties Sport se hokkie-klubbestuurder, se visie vir een van...
Maties Sport
Smith beloon vir dekades se harde werk
Groot gemaak deur ’n enkelpa en ’n storie so diep dat dit teruggaan na ’n herinnering as kleuter is presies hoe Ashley Smith sy pad op die atletiekbaan beplan het. Smith, gebore en getoë in Mitchell’s Plain, is deur sy pa grootgemaak terwyl...
Maties Sport
Maties se sokkerplan lewer resultate
Maties sokkerspan se plek in die topvyf van die liga vir die 2022/23-seisoen is ’n aanduiding dat die plan wat Desmond Crowie (hoofafrigter) en kie volg, die regte een is. Maties speel in die ABC Motsepe-liga (voorheen bekend as die Vodacom...