Sagtewareprogrammeerder vir ’n finansiële tegnologiemaatskappy
“Wees kreatief, veerkragtig en onthou, daar is plek vir almal!" - Annika Nel, HonsBSc in Rekenaarwetenskap (2020)
Annika Nel wat reeds ondervinding opgedoen...
Harde werk beloon met Rektorstoekenning
'n Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US) en selferkende wiskundeverslaafde, Mpendula Cele, het onlangs weggestap met 'n 2021 Rektorstoekenning...
'n Matie-PhD kandidaat en die teorie van neurale netwerkontwerp en -afrig
Hoekom werk sekere benaderings beter as ander vir die ontwerp en afrig van diep neurale netwerke?
Met hierdie vraag in gedagte, het 'n PhD-student in...
Topstudente in Rekenaarwetenskap vereer
Die afdeling: Rekenaarwetenskap se toekenningsgeleentheid met prysgeld van R75 000, het vanjaar saamgeval met die tienjaarherdenking van die Andries van der...
Outomatiese braillering van Afrikaanse teks nou moontlik
Die omskakeling van Afrikaanse teks na braille – en andersom – kan nou letterlik met die klik van 'n muis gebeur.
Dit is danksy 'n program wat deur De Pallier...
Cum laude vir rekenaarprogram om Ouma hekelblokkie te verstaan
Die digitisering van die patroondiagram vir 'n ouma hekelblokkie was een van die uitdagings wat Prof Lynette van Zijl van die Universiteit Stellenbosch se...
Prof. Patterton lei bioinformatika-inisiatief by die US
Prof. Hugh Patterton is aangestel as die hoof en koördineerder van die nuwe bioinformatika-inisiatief by die Universiteit Stellenbosch (US) se hoofkampus.
Bioi...
Top studente in rekenaarwetenskap word beloon
Die top studente in rekenaarwetenskap by die Universiteit Stellenbosch het gesamentlik sowat R40 000 se prysgeld verdien vir hul harde werk gedurende 2015.
Di...
BSc dosente: inspirerend, uitdagend maar nooit vervelig
Drie dosente van die Departement Wiskundige Wetenskappe is bedank vir hul inspirerende manier van klasgee deur ses toppresterende eerstejaarstudente tydens die...