Neelsie-teater open met 'n skouspelagtige vertoning
24 Februarie 2026
- Die nuwe Neelsie-teater het amptelik op Vrydag 3 Maart 2023 sy deure geopen en die nuwe kenmerke van hierdie unieke multifunksionele lokaal ten toon gestel.
Die nuwe Neelsie-teater het amptelik op Vrydag 3 Maart 2023 sy deure geopen en die nuwe kenmerke van hierdie unieke multifunksionele lokaal ten toon gestel. Gaste is vermaak met film en dans in techno-kleure en verwelkom deur Anita Nel, Hoofdirekteur Innovus, Universiteit Stellenbosch se Hoofdirekteur Innovasie en Kommersialisering.
Vir besprekings, kontak CECO by 021 001 2958 gedurende kantoorure of stuur vir hulle 'n e-pos na [email protected] .