Gewilde soek terme
9438 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Mechanical and Mechatronic Engineering
Leerderontwikkelingsprogram in Ruimtetegnologie
In Bonnievale het 'n Global Meteor Network-kamera – geïnstalleer as deel van 'n US-uitreikprojek vir hoërskoolleerlinge – 'n massiewe vuurbal op 11 Februarie 2024 vasgevang. Professor Mahomed het die 3-sekonde gebeurtenis geïdentifiseer as...
Stellenbosch University
US verskyn in topposisie op 2025 Sjanghai-vakranglys
Sjanghai- ranglys se Internasionale Ranglys van Akademiese Vakke is Woensdag 19 November vrygestel. US beste in SA in Voedselwetenskap en -tegnologie, Biotegnologie, Kommunikasie, Biologiese Wetenskappe en die Landbouwetenskappe. US onder...
Centre for Learning Technologies
Camtasia Studio
Leer om kwaliteit akademiese videos met Camtasia Studio te skep en te redigeer in hierdie selftempo-aanlynkursus vir US-personeel.
FMHS Research and Internationalisation Development and Support
Voorgraadse Navorsingsbefondsing
Undergraduate Research Funding
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van… Jacolette Kloppers
'n Dag in die lewe van … Jacolette Kloppers Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons...
Stellenbosch University
US steeds onder bestes op invloedrykste wêreldranglys vir universiteite
Die US verskyn as een van die beste universiteite ter wêreld op die jongste Times Higher Education -wêreldranglys vir universiteite Dit is onder die top 350 tersiêre instellings Dit is tweede in Suid-Afrika
Stellenbosch University
US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys
Net drie plekke. Dit is hoe naby die Universiteit Stellenbosch (US) vir die derde agtereenvolgende jaar aan die top 300 universiteite ter wêreld gekom het. Volgens die jongste QS (Quacquarelli Symonds)-wêreldranglys vir universiteite wat...
Stellenbosch University
Sjanghai-ranglys plaas US onder wêreld se voorste universiteite
Wat wêreldwye universiteitsranglyste betref, blyk 2025 'n goeie jaar vir die Universiteit Stellenbosch (US) te wees. Die US was vroeër vanjaar onder die beste universiteite wêreldwyd op die Times Higher Education-wêreldranglys vir...
Learning - Library
Innovasieruimte
Die Innovasieruimte verskaf 'n innoverende en stimulerende omgewing vir samewerkende prototipering, innovasie en leer.