Gewilde soek terme
9438 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US onder 300 beste universiteite op TIME-tydskrif se nuwe ranglys
US in 275ste posisie op TIME-tydskrif en Statista R se eerste "Topuniversiteite in die Wêreld 2026"-ranglys. US behaal sy beste telling in innovasie en ekonomiese impak. Slegs die 500 universiteite met die hoogste finale tellings is...
Stellenbosch University
US palm 27 toekennings in by jaarlikse nasionale bemarkings- en kommunikasiegeleentheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) her 27 sertifikate vir uitnemendheid ingepalm het, insluitende 'n gesogte platinum-toekenning. Die US was een van 17 hoëronderwysinstellings van regoor die land wat verlede week by 'n glansryke geleentheid...
Stellenbosch University
US onder wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in verskeie vakgebiede
Die US verskyn op 2026 Times Higher Education se Wêreldranglys van Universiteite per vak. Tel steeds onder voorste hoëronderwysinstellings wêreldwyd in verskeie vakgebiede. Vertoon goed in Lettere en Geesteswetenskappe, Geneeskunde en...
Stellenbosch University
US lewer meeste navorsingsuitsette in Afrika volgens nuwe QS-ranglys
Eerste QS-wêreldranglys vir Universiteite: Afrika suid van die Sahara op 12 Februarie 2026 vrygestel. US-akademici die produktiefste in Afrika wat gepubliseerde artikels en referate betref. US het die tweede hoogste aantal akademiese...
Die Voortgesette Soektog na Verantwoording vir Growwe Menseregteskendings uit die Apartheidsera
Die H.F. Oppenheimer-Leerstoel en die US Fakulteit Regte se Transformasiekomitee nooi kollegas en studente uit na 'n middagete-geleentheid op 18 Maart 2026 in