Popular searches
24 resultate gevind
Physics
Kernfisika
The Nuclear Physics research group focusses on nuclear structure and nuclear resonances in the intermediate energy regime.
Physics
PAUL
The Paarl Africa Underground Laboratory (PAUL) is envisaged being established off the Huguenot Tunnel in the Du Toitskloof Mountains, between the towns of Paarl and Worcester in the Western Cape Province of South Africa.
Stellenbosch University
Diep ondergrondse laboratorium sal ’n eerste vir Afrika wees
Afrika kan binne die volgende vyf tot tien jaar sy eerste diep ondergrondse wetenskapslaboratorium hê met die totstandkoming van die Paarl Africa Underground Laboratory (PAUL) in die Du Toitskloof-berge in die Wes-Kaap in Suid-Afrika, wat...
Stellenbosch University
Muon-detektor van IP2I sal kosmiese straal-navorsing by US en UWK ’n hupstoot gee
Voorpunttegnologie in die vorm van 'n muon-detektor op lening van die Institute of Physics of the Two Infinities (IP2I) in Lyon, Frankryk, sal kosmiese straal-navorsing by die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van die Wes...
Stellenbosch University
Fisika nagraadse studente raap 5 van die 10 toekennings op by ICO-26
Nagraadse student van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Fisika het met vyf van die tien studentetoekennings weggestap tydens die onlangse 26ste Kongres van die Internasionale Kommissie vir Optika (ICO-26) wat by die US...
Physics
Sagte gekondenseerde materie en biologiese fisika
Werk en gebeure van die groep van Kristian Müller-Nedebock in sagte gekondenseerde materie en biologiese fisika.
Faculty of Science
Optika en fotonika in Suider-Afrika brei uit
Met 'n PhD-sertifikaat in Fisika, beplan Dr Amos Kiyumbi om al die navorsingsondervinding wat hy in Duitsland en Suid-Afrika opgedoen het, te belê in die vestiging van ’n fotonika-inisiatief in Tanzanië. Vir sy PhD, het Kiyumbi die...