Gewilde soek terme
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Jong entrepreneurs ontwikkel buitengewone oplossings vir alledaagse probleme
Altesaam 55 leerders van vier hoërskole – Stellenzicht, Lückhoff, Makapula (drie) en Cloetesville – het die week lange YEP-slypskool bygewoon waar hulle vestingidees en sakeplanne ontwikkel het. Die leerders is in ses groep verdeel en twee...
Alle natuurlewe moet beskerm word
Dinsdag (3 Maart) is die Wêrelddag vir Natuurlewe. In meningsartikels vir onderskeidelik Cape Argus en The Conversation, skryf drr Tashnica Sylvester & Wynand Goosen (Molekulêre Biologie en Mensgenetika) en prof Michael Samways...
Maties-koor beklee weer boonste plek op wêreldranglys
Die Stellenbosch Universiteitskoor het weer die boonste plek op die gesaghebbende Interkultur Wêreldranglys ingeneem. Interkultur het vandag (4 Maart 2020) die nuutste ranglys bekendgemaak. Die US-Koor beklee reeds sedert 2012 die eerste...
Studie ondersoek millenniërs se biervoorkeur
'n Studie wat die koopkrag vir bier van Suid-Afrikaanse Generasie Y-verbruikers ondersoek, is onlangs deur dr Chris Pentz van die Departement Ondernemingsbestuur vrygestel. Pentz het dié navorsing in samewerking met Justin Wilson, 'n...
US en Fort Hare oorbrug verlede met geskiedkundige kunsuitstalling
In 'n geskiedkundige skuif het die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap hande gevat om saam te werk aan die From the Vault-kunsuitstalling wat kunsversamelings wat die twee universiteite oor die...
Kaapstad Pride 2020: Maties skryf
Die Universiteit Stellenbosch se Transformasiekantoor het onlangs 'n beroep op die universiteit gemeenskap gedoen om oor hul ervarings van Kaapstad Pride te skryf. Die opdrag was eenvoudig: Skryf oor wat jy wil en dien dit teen...
Impak van COVID-19 op vroue-akademici in hoër onderwys
'n Referaat deur twee akademici van die Universiteit Stellenbosch, prof Pregala (Solosh) Pillay en me Priscalia Khosa, oor die impak van COVID-19 op vroue-akademici in die hoëronderwyssektor, het groot erkenning ontvang by 'n onlangse...
US presteer ondanks COVID-19
Die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede personeelbyeenkoms van die jaar is Maandag, 2 Augustus 2021 gehou. Dit het weer eens aanlyn plaasgevind weens die COVID-19-inperkings. Die vergadering het sommige van die uitsonderlike...
Die Afdeling vir Sosiale Impak verwerf finansiële toekenning om konferensie oor betrokke universiteite aan te bied
Die Afdeling vir Sosiale Impak het 'n finansiële toekenning ontvang om as gasheer-satellietkampus die komende Talloires Network Leaders Conference (TNLC2021) 30 September - 3 Oktober 2021 aan te bied. Die tema van hierdie jaar se...
Ex-Cell-werksessie help rus jeuggevangenes toe vir die sakewêreld
Die suksesvolle implementering van die Ex-Cell-werksessie, 'n proefprogram van die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) in vennootskap met die korrektiewe sentrum Drakenstein naby die Paarl, bewys dat gevangenes...