Kortkursus in Politieke Ekonomiese Risiko Analise
Die kort kursus bied kennis van verskeie benaderings tot politieke risiko-analise en beleidsontleding. Die kort kursus sluit geleenthede in om die toepassing van sommige van hierdie analitiese instrumente te oefen en om krities te besin oor die nut van hierdie instrumente vir probleemoplossing. Hierdie kort kursus is geskik vir individue wie 'n inleiding tot politieke risiko-analise en beleidsanalise benodig, maar ook vir individue wie 'n basiese begrip van politieke risiko-analise en beleidsanalise het.
Navrae:
Prof. Derica Lambrechts
Tel: +27 21 808 2476
E-pos: [email protected]