Skip to main content
Fisika nagraadse studente raap 5 van die 10 toekennings op by ICO-26

Fisika nagraadse studente raap 5 van die 10 toekennings op by ICO-26

​Nagraadse student van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Fisika het met vyf van die tien studentetoekennings weggestap tydens die onlangse  26st...

Lees verder
US-kwantumkundige ontvang Italiaanse ridderskap

US-kwantumkundige ontvang Italiaanse ridderskap

​Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se top-akademici, prof Francesco Petruccione van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke, het die naweek ʼn...

Lees verder
MSc-student takel een van kwantumberekening se grootste uitdagings

MSc-student takel een van kwantumberekening se grootste uitdagings

As 'n leerder in Sovetjheza Hoërskool in die landelike dorpie Matshiding, Mpumalanga, onthou Unathi Skosana hoe verstom hy was toe die fisiese wetenskap...

Lees verder
Fisika-student vertrek na  Lindau vir Nobelpryswenners-vergadering

Fisika-student vertrek na Lindau vir Nobelpryswenners-vergadering

JC Louw, 'n nagraadse student in Fisika van die Universiteit Stellenbosch (US), is een van die  20 top-Suid-Afrikaanse jong wetenskaplikes wat die 69ste Lindau...

Lees verder
Die soeke na kennis en begrip in die natuurwetenskappe en sosiale wetenskappe

Die soeke na kennis en begrip in die natuurwetenskappe en sosiale wetenskappe

Daar is baie in die "harde" wetenskappe wat ons nie verstaaan nie, of selfs nooit sal weet nie. Só skryf Prof. Doug Rawlings, voormalige waarnemende dekaan van...

Lees verder
Subscribe to quantum physics