Research with
Artificial Intelligence
forward together • sonke siya phambili • saam vorentoe
Voorpuntnavorser vertoonkas
Artificial Intelligence in Doctoral Research
Voorpuntnavorser vertoonkas
KI-geletterdheidsraamwerk
Ons het hierdie KI-geletterdheidsraamwerk spesifiek vir OLA in HO ontwikkel. Oorweeg die drie hoofpunte wanneer jy met generatiewe KI-instrumente in jou OLA-konteks omgaan.

Lys en beskrywing van sommige KI-modelle
Dit is die lys van KI-modelle, met 'n bypassende beskrywing van elk, wat in Maart 2024 saamgestel is. Neem asseblief kennis dat ons nie noodwendig hierdie programme vir jou OLA-praktyke aanbeveel nie; lees asseblief altyd deur die fynskrif van elke program en pas die KI-geletterdheidsraamwerk toe om...

Navorsing oor generatiewe KI in HO
Aangesien dit steeds 'n nuwe en opkomende veld is, is daar nog nie 'n wye verskeidenheid van kwaliteit navorsing oor KI in OLA nie. Hier is 'n paar van die boeke en artikels wat ons langs die pad teëgekom het.
Lys en beskrywing van sommige KI-modelle
Dit is die lys van KI-modelle, met 'n bypassende beskrywing van elk, wat in Maart 2024 saamgestel is. Neem asseblief kennis dat ons nie noodwendig hierdie programme vir jou OLA-praktyke aanbeveel nie; lees asseblief altyd deur die fynskrif van elke program en pas die KI-geletterdheidsraamwerk toe om...
Voorpuntnavorser vertoonkas
An Introduction to GenAI
AI² Besprekingsreeks Webinar 2: KI in OLA
Aanbieders: Dr Hanelie Adendorff, dr Phil Southey, Dalene Joubert & Magriet de Villiers
Opname: YouTube
PPT: AI² Webinar 2

US Riglyne oor Toelaatbare KI-Aanwending en Akademiese Integriteit
AI in HE: edX-sertifikaat
Wil jy dalk meer amptelik meer leer oor onderrig-leer-assessering gegewe KI? Ons het 'n professionele sertifikaat, bestaande uit vier modules, ontwikkel vir KI in HO op die asynchrone leerplatform edX. Hierdie blokkie lei na die edX-platform waar meer inligting oor die sertifikaat.
Kort infografiese voorstelling
Die hoofpunte van die US se interim riglyne vir toelaatbare KI-gebruik en akademiese integriteit word hier saamgevat en visueel voorgestel.
Interaktiewe aanbieding vir KI-gebruiksriglyne
Dit is 'n interaktiewe aanbieding van die interim riglyne vir toelaatbare KI-gebruik en akademiese integriteit. Klik op verskillende elemente om meer inligting daaroor te kry.

Die US-riglyne vir toelaatbare KI-gebruik en akademiese integriteit
Dit is die volledige weergawe van die interim riglyne vir toelaatbare KI-gebruik en akademiese integriteit vir beide personeel en studente. Hierdie dokument is deurlopend oop vir terugvoer.

Hoewel die verbod op generatiewe KI-taalmodelle vroeg in 2023 dalk na 'n haalbare opsie gelyk het, moedig ons dit nie aan nie. KI-opsporingsagteware is nie betroubaar nie en 'n kultuur van wantroue teenoor ons studente is ook nie in ooreenstemming met die leer-gesentreerde benadering tot OLA wat aan die US gevolg word nie. Daarom probeer ons eerder KI-geletterdheid deur middel van die US se gebruiksriglyne aanwakker en kritiese gesprekke met studente te voer oor generatiewe KI en hul leer.