Gewilde soek terme
8028 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
'n Dag in die lewe van: Chantel Coetzee
Chantel Coetzee het in haar “droomwerk" geland toe sy 'n pos by die Universiteit Stellenbosch (US) as Informasie- en Kommunikasietegnologie- (IKT-) Argitektuur Praktykleier aanvaar het. Met meer as 23 jaar se ondervinding in die sakewêreld...
'n Dag in die lewe van: Rubeshan Nayager
Die duidelike ooreenkomste tussen Rubeshan Nayager se persoonlike waardes en die Universiteit Stellenbosch se doelwitte maak hom uitgeknip vir sy werk as bedryfsbestuurder van die splinternuwe Biobankeenheid in die Fakulteit Geneeskunde en...
Hoe die pandemie universiteitstudente se geestesgesondheid geknou het
Hierdie artikel het eerste op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier .
Fakulteit bied werksessie aan oor geslagsgebaseerde geweld
'n Aanlyn werksessie met die titel “Gender-based Violence in Society: Still I Rise!" is onlangs deur die transformasiekomitee van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied. Geslagsgebaseerde geweld (GGG) is een van die mees...
Groter toegang en ʼn beter toekoms danksy US-benadering tot taal, sê rektor by SAMRK-verhoor
“Ons is vol vertroue dat ons studente meer keuses, groter toegang en 'n beter toekoms het danksy ons benadering tot taal," het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) vandag (10 Mei 2021) by ʼn...
Oplossing van SA buitelandse skuldkrisis 1985/86 het “ordelike oorgang na demokrasie” vergemaklik
'n Unieke nuwe versameling in die Universiteit Stellenbosch (US) Biblioteek werp lig op hoe die oplossing van die Suid-Afrikaanse buitelandse skuldkrisis van 1985–1986 die weg berei het vir Nelson Mandela se vrylating en die oorgang na...
Prof Thuli Madonsela ontvang ordeteken van Franse ridderskap
Die Franse ambassadeur in Suid-Afrika, Aurelien Lechevallier, het onlangs die ordeteken van die prestigeryke Franse Erelegioen aan prof Thuli Madonsela verleen. Prof Madonsela, die bekleër van die leerstoel in sosiale geregtigheid in die...
'n Dag in die lewe van: dr Renelle Terblanche
Op hoërskool het Renelle Terblanche daarvan gedroom om 'n Matie te word. Jare later het sy daardie doel bereik. En vandag is sy 'n trotse alumna wat haar vaardighede gebruik om onderrig en leer by die US te bevorder. Terblanche is 'n...
Prof Susana Clusella-Trullas ondersoek koudbloedige diere se reaksie op klimaatsverandering
Prof Susana Clusella-Trullas van die Departement Plant- en Dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe het haar intreerede op 19 September 2023 gelewer. Die titel van haar rede was “Moet ek bly of moet ek gaan? ʼn Ondersoek na reaksies van...
Prof Kling steeds bedrywig na aftrede
Professor Sharon Kling van die Departement Pediatrie en Kindergesondheid tree binnekort af – maar daar is nog geen teken dat sy briek aandraai nie. Inteendeel, Kling, ʼn medeprofessor en hoof van die Kliniese Eenheid vir Algemene Pediatrie...