Etiek wanneer niemand kyk nie: Bou organisasies wat nie onder druk in duie stort nie
U word uitgenooi na 'n virtuele seminaar wat deur die Departement Ondernemingsbestuur aangebied word. Dr Carike Noeth, 'n etikus wat Full Circle Ethics begin...