10579 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US verseker gehalte van nuwe Afrikagerigte internasionale skoolverlaterskwalifikasie
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n opwindende werksooreenkoms met die internasionale afdeling van die Onafhanklike Eksamineringsraad (“IEB-International") gesluit om as gehalteversekeraar op te tree van 'n Afrikagerigte...
Stellenbosch University
US die gehalteversekeraar van ’n nuwe internasionale skoolverlaterskwalifikasie
Die Universiteit Stellenbosch (US) is die trotse gehalteversekeraar van die Internasionale Sekondêre Sertifikaat (ISS), 'n nuwe skoolverlaterskwalifikasie wat die internasionale afdeling van die Onafhanklike Eksamineringsraad (IEB)...
Stellenbosch University
Mia Andersen – “Onthou die waarde wat jy dra en hoe ver jy al gekom het“
Deur deel te vorm van die herdenking van Vrouemaand stel ons 'n paar profiele van #VrouevanSU saam. Hierdie week het ons 'n kans gehad om met Mia Andersen te gesels. Mia Andersen het haar loopbaan by Stellenbosch Universiteit Internationaal...
Stellenbosch University
Laaste voorbereidings vir eerste rondte IEB-ISC-eksamens
Alles is so te sê gereed vir die eerste rondte eksamens vir die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Eksamineringsraad se Internasionale Sekondêre Sertifikaat (IEB-ISC) – 'n nuwe, bekostigbare dog uitnemende Afrikagerigte skoolverlatersertifikaat...
Stellenbosch University
Siyavuya Ngemntu ondersteun studentereise oor grense heen
#DagInDieLewe-veldtog As 'n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle span voltydse personeel – akademici, navorsers en professionele administratiewe steundienste...
Stellenbosch University
Luke Cuff verbind mense, prosesse en tegnologie
#DagInDieLewe-veldtog As 'n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle span voltydse personeel – akademici, navorsers en professionele administratiewe steundienste...