CAF Winterskole 2026
CAF Winterskool-aansoeke nou oop Datums: 13–17 Julie 2026 Venue: Stellenbosch Universiteit Aansoeke sluit: 1 Junie Doen nou aansoek Die Sentrale Analitiese...
Bevordering van Insluiting en Billikheid deur Oop Toegang
Beste kollegas, n avorsers en nagraadse studente U word hartlik uitgenooi om die 6de Ooptoegang-webinaar in die #BeOpenAccessSmart webinaar-reeks by te woon...
The Postgraduate Wrap Around Support 2026
Welkom by die Universiteit Stellenbosch se omvattende ondersteuningsprogram! Ons program bied 'n reeks aanlyn sessies wat ontwerp is om opkomende akademici en...
Mik Groot! Bevorder jou navorsing by Biblioteeknavorsingsweek 2026
Die Universiteit Stellenbosch kondig met trots die terugkeer van Biblioteeknavorsingsweek 2026 aan, wat vanaf 11 tot 15 Mei plaasvind. Geïnspireer deur die...
Konferensie ter Ere van die Jurisprudensiële Nalatenskap van Afgetrede Konstitusionele Hofregter Mbuyiseli Madlanga
Professore Sandra Liebenberg en Bradley Slade nooi u uit na die konferensie ter ere van die regterlike nalatenskap van afgetrede Regter Madlanga wat op 2-3...
Mik Groot! Verhef Jou Navorsing!
Ons nooi u met ‘n groot plesier uit na die 2026 Biblioteek Navorsingsweek, wat van 11–15 Mei plaasvind. Onder vanjaar se tema, “ Mik Groot! Verhef Jou Navorsing...
LMU-US werkswinkel oor Willekeurige Diskrete Strukture
As deel van 'n samewerking tussen die Ludwig Maximillian Universiteit van München en die Universiteit Stellenbosch, sal die Wiskunde-afdeling 'n werkswinkel...