Huidige voorgraadse studente
Die Fakulteit Natuurwetenskappe het 'n aantal intervensies ingestel om voorgraadse studente te ondersteun. Ons tutor program is daarop gemik om vroegtydig studente wat probleme met hul studies ondervind, te identifiseer en te ondersteun. Wat die taalbeleid betref, verskaf ons onderrig in Engels en Afrikaans in parallele groepe op eerstejaarsvlak. Vanaf jou tweede jaar, is vertaaldienste op aanvraag beskikbaar.
Akademiese versoeke
Alle versoeke om van jou huidige voorgeskrewe kurrikulum af te wyk, moet aan die Akademiese Komitee by Akademiese Versoeke voorgelê word. Die Akademiese Komitee sal die volgende versoeke oorweeg:
- Afwyking van die Jaarboek (slaagvoorvereistemodules, voorvereistemodules, newevereistemodules);
- Veranderinge in program of fokusarea; en
- Afwyking van die geregistreerde kurrikulum vir modules en/of programme wat deur die Fakulteit Natuurwetenskappe aangebied word.
Die aanlynvorm vir versoeke sal lewendig wees vanaf 1 Oktober 2025 tot 15 Januarie 2026.
Studente sal die uitslag vóór die aanvang van die eerste semester via hul SUN-e-posadres ontvang. Die besluite van die Akademiese Komitee is finaal en geen laat versoeke of appél sal oorweeg word nie.
Akademiese advies
Vir verdere akademiese en programverwante navrae, kontak die Koördineerder: Akademiese en Studentesake
Relevant Documents
Academic advice

Blits skakels
- Doen nou aansoek
- Beurse en Lenings
- Jaarboek
- NARGA
- Studiefooie
- Studenteondersteuning
Loopbaangeleenthede in die natuurwetenskappe
- Careers in Science
- Graduand career services
- Gradlinc Portal