Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Koop ’n Maties Ondersteunerspakket!
Dit is tyd vir Maties Rugby-aanhangers om in #MaroenMasjien-gees bymekaar te kom in die Danie Craven-stadion vir die Varsitybeker-toernooi. Dit is pure maroenplesier om op Coetzenburg te wees wanneer ons rugbystryders op die veld uitdraf...
Maties Sport
Druk jou nalatenskapstempel af!
Druk jou stempel af en ondersteun Maties Rugby se groeiende nalatenskap deur ons spesiale 150-jaar-beursfondsveldtog … en laat jou nalatenskapspoor agter op ’n plakket by die Danie Craven-stadion! Donateurs sal as legendes in eie reg erken...
Maties Sport
Maties Rugby 150 – ’n Erfenis wat gevier moet word
Maties Rugby betree in 2025 hul 150e jaar, ’n beduidende mylpaal in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis. Die klub is in 1875 gestig met ’n wedstryd wat op Die Braak gespeel is – met ’n ronde bal – en het gegroei tot een van die mees gedugte...
Maties Sport
Maties Rugby-legendes: Riley en Chris Norton
As Maties Rugby-haker het Chris Norton 12 jaar lank, van 1991 tot 2003, sy beste vir die klub gegee, en hy doen dit steeds as ’n dryfkrag in Maties Rugby se Ondersteunersklub. Maar sy grootste nalatenskap sal dalk sy seun Riley wees, wat in...
Maties Sport
Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika
Sy het al groot lof verwerf vir haar ongelooflike bydrae tot sportleierskap en die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse vroue in sport, en was onder meer die eerste onafhanklike uitvoerende raadslid van SA Rugby (SARU) en ‘n lid van die SASCOC...
Maties Sport
Stormers-haker verwerf graad aan Universiteit Stellenbosch
Dit het die Stormers se haker, JJ (Jean-Jacques) Kotze, ses jaar geneem om sy BSc Fisioterapie-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) te voltooi weens sy verpligtinge op die rugbyveld. Maar nou kan hy dié kwalifikasie amptelik agter...
Maties Sport
Opbou tot ’n Varsitybeker-oorwinning
Die Varsitybeker-kompetisie het sedert die ontstaan daarvan in 2008 die voorste jaarlikse universiteiterugbykompetisie in Suid-Afrika geword. Dit dien as ’n tentoonstelling van die toprugbytalent by universiteite reg oor die land en bied ’n...
Maties Sport
Eens ’n Matie, altyd ’n Matie
Een van die dinge wat klubpresident Charl Cronjé trots maak, is die feit dat lewenslange erelidmaatskap van Maties Rugby – ’n klub en ’n spel wat hy glo sy lewe gevorm het – aan hom toegeken is. In die sakewêreld is hy bekend as ’n...
Maties Sport
ERKENNING VIR GOEIE WERK
Maties Rugby se personeel, studente-atlete, alumni en die klub in geheel het in 2024 verskeie toekennings ontvang. Maties Sport-toekennings 2024 Ons het die jaarlikse Maties Sport-toekenningsgeleentheid oorheers. Maties Rugby is die klub...
Maties Sport
Niemand Maties Netbal se nuwe hoofafrigter
Die jaar het met groot opgewondenheid en hartseer begin, met die bedanking van Maties Netbal se jarelange hoofafrigter Zanele Mdodana. Mdodana was vir sewe jaar (2016-2023) die vuur agter Maties se netbalspan. Die hoogtepunt van haar tyd by...