Departmente, Sentrums & Institute
Image by: Hardus Diedericks
Toegepaste Wiskunde Afdeling
Toegepaste wiskunde is 'n tak van wiskunde wat gemoeid is met die ontwikkeling van wiskundige metodes en die toepassing daarvan op wetenskap, ingenieurswese, die nywerheid en samelewing. In toegepaste wiskunde word die ontdekkings en aktiwiteite deur toepassings gedryf.