Kernfisika
Welkom by die Kernfisika navorsingsgroep
Die Kernfisika-navorsingsgroep fokus op kernstruktuur en kernresonansies in die intermediêre energieregime. Die navorsing is nou verwant aan die navorsingsaktiwiteite by Ithemba LABS, die nasionale versnellerfasiliteit net buite Stellenbosch.
Groepslede