10558 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Amogelang Moagi laat nie toe dat staalheup, hartseer haar graadvreugde steel nie
Amogelang Moagi het ’n baccalaureusgraad in arbeidsterapie verwerf. Sy moes ’n traumatiese aanranding, heupoperasie, en haar moeder se dood oorkom. Sy dra die graad op aan haar moeder.
Stellenbosch University
Skepping van ‘n meer inklusiewe toekoms – CIRCoRe-verslag 'n 'ryk bron'
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy kwartaallikse vergadering vandeesweek met waardering kennis geneem van die afsluitingsverslag van die Komitee in Reaksie op die Aanbevelings van die Khampepe-kommissie (CIRCoRe). Die...
Centre for Academic Administration
Sentrum vir Akademiese Administrasie
Sentrum vir Akademiese Administrasie
Centre for Teaching and Learning
US Uitnemendheidstoekennings vir OLA
Doen aansoek vir US se OLA-Uitnemendheidstoekennings wat uitnemende onderrig, leer en assessering erken.
Microbiology
Oor ons
Explore Stellenbosch University’s Department of Microbiology – advancing research, teaching, and innovation in microbiology since 1918.
Stellenbosch University
Dr Florence de Vries se PhD deur verlies en sorg gevorm
Kommunikasieleier voltooi 'n PhD wat ondersoek hoe joernalistiek geestesgesondheidsnarratiewe in Suid-Afrika vorm. De Vries omskep persoonlike verlies en geleefde ervaring in 'n studie wat is in sorg, empatie en verantwoordelikheid...
Stellenbosch University
‘Skut gat and dala’ – baanbrekersnavorsing vir meestersgraad vang geleefde werklikheid van Wynland-vroue vas
Chérise Adams herformuleer feministiese teorie deur die geleefde kennis van Kleurling* werkersklasvroue in die Wynlande Haar tesis – wat deels in Afrikaaps geskryf is – fokus op die sorg, veerkragtigheid en alledaagse oorlewingstrategieë...
Staff
US help SA voorberei op koolstofverwydering om aardverwarming te bekamp
Die Universiteit Stellenbosch het na vore getree om een van die mees betwiste, maar noodsaaklike gebiede van die respons tot aardverwarming te lei – koolstofdioksiedverwydering. ʼn Eerste nasionale werkswinkel om Suid-Afrika hierop voor te...
Centre for Teaching and Learning
DeLTA: Die Ontwerp van onderrig-leer-assessering aan die US
Die DeLTA-raamwerk lei US-akademici in die ontwerp, fasilitering en refleksie van OLA om transformerende studenteleer te bevorder.