Popular searches
9446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ses benoemings vir MFM 92.6 in nasionale radiokompetisie
MFM 92.6, die Stellenbosse gemeenskapsradiostasie het nie minder nie as ses benoemings ontvang in die jaarlikse Telkom-radiopryse.
Stellenbosch University
Van plattelandse wortels tot radioster: Sibulele Ndudula skitter op MFM 92.6
Sibulele Ndudula se passie vir radio en sy onwrikbare vasberadenheid om te doen waarvoor hy lief is Die 33-jarige se reis het hom oor provinsies heen van die Oos-Kaap na KwaZulu-Natal geneem, asook deur ontelbare persoonlike uitdagings. Hy...
Stellenbosch University
US verbeter in vier aanwysers op THE-wêreldranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in vier van die vyf prestasie-aanwysers verbeter wat gebruik is om die 2024 Times Higher Education- (THE-) wêreldranglys
FMHS Research and Internationalisation Development and Support
Hub | Meestersnavorsing
Verken die Hub vir Meestersnavorsing aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch — hupbronne vir Meesters-per-tesis-kandidate en studieleiers.
Stellenbosch University
US onder wêreld se bestes in regte, gesondheid en opvoedkunde
Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer eens onder die beste universiteite ter wêreld in die vakgebiede Regte, Geneeskunde en Gesondheid (voorheen Klinies en Gesondheid), Opvoedkundestudie (voorheen Opvoedkunde), asook Lettere en...
Stellenbosch University
US verbeter in 2025 QS wêreldwye vakranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 2025 op 'n hoë noot afgeskop. In Januarie is die instelling as een van die wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in die 2025 Times Higher Education (THE) se wêreldranglys vir universiteite volgens...