Skip to main content

Navorsingsvelde

Ná-oesBiosistemeenAgroverwerking

  • Gefokus op die begrip van die fisiologieseenonderliggendemolekulêrereaksies van vrugteengroentevanaf die plaashek tot by die verbruiker se tafel.
  • Ondersoekverskeievolhoubarevoedselbewaringstrategieë, insluitendverkoeling, verpakkingstelsels, bestralingenandernie-termiesetegnologieë om ná-oesverliesetebeperk.
  • Verskeiekonvensioneleengevorderdehulpmiddels word toegepas om landbouproduktetetransformeer in geriefsprodukte met toegevoegdewaardeen om nuweproduktete skep.
Postharvest Biosystems and Agroprocessing
Marena Manley.jpg
Prof Marena Manley
Senior Professor and Researcher
Stefan Hayward.jpg
Dr Stefan Hayward
Lecturer and Researcher

GraanwetenskapenBroutegnologie

  • Hierdienavorsingondersoek die kompleksebiochemiesereaksies in graangewassedeurgebruiktemaak van fisikochemiese, reologieseengevorderdeanalitiesetegnieke.
  • Ondersoeknaantiekegraansoorteenalternatiewegrondstowwe vir brou- endistillasieprosesse.
  • Naby-infrarooi (NIR) spektroskopieenhiperspektralebeeldanalise word toegepas om koring, gars enanderkommoditeite, soos hops, tekarakteriseer.
  • Die doel is om nie-indringendeanalitiesebenaderings vir gehalteversekering van graangewassetebevordereninnovasie in voedsel- endranktoepassingsaantedryf.
Cereal Science & Brewing Technology
Marena Manley.jpg
Prof Marena Manley
Senior Professor and Researcher
Stefan Hayward.jpg
Dr Stefan Hayward
Lecturer and Researcher

Naby-InfrarooiSpektroskopieenHiperspektralebeeldanalise

  • NIR SpektroskopieenHiperspektraleBeeldanalise: Nie-beskadigendevoedselgehalte-assesseringen -verifikasie
  • ChemieseKaartlegging: Ruimtelikesamestellingsanaliseoorvoedselmatrikse
  • Laboratorium- enVeldoplossings: Draagbareapparate vir kwaliteitbeheer in werkliketyd
  • Doel: Transformeervoedselgehaltebeheerdeurspektroskopieseinnovasie
(NIR) Spectroscopy and Hyperspectral Imaging
Marena Manley.jpg
Prof Marena Manley
Senior Professor and Researcher
Paul Williams.jpg
Dr Paul Williams
Senior Lecturer and Researcher

SensoriesewetenskapenSensometriesetegnieke

  • Sensoriesenavorsingfokus op die begrip van verbruikers se persepsieenprodukervaring, met gebruik van gevorderdesensorieseevalueringenstatistiesemodellering.
  • Voerbeskrywendeenaffektiewetoetseuit, studies oorverbruikersgedrag, ensensometrieseontledings
  • Ondersteunprodukontwikkeling, kwaliteitoptimaliseringeninnovasie in die voedsel- endranksektore
  • Bied fasiliteite vir akademieseenindustriëlesamewerking, insluitendkontraktoetseenpasgemaaktesensorieseoplossings
Sensory Science and Sensometrics
Jeannine Marais.jpg
Dr Jeannine Marais
Senior Lecturer and Researcher

Sensories vir die Voedselindustrie

  • Sensoriesenavorsing pas beskrywendeanalise, sensometrieengevorderdestatistieseinstrumente toe om sensorieseeienskappetekoppelaanbestanddele, verwerking, enfisikochemieseeienskappe van voedselen drank.
  • Die navorsingstrekoor diverse voedselmatriks, met sterkkundigheid in die profilering van inheemseSuid-Afrikaanseprodukteen die ontwikkeling van sensoriesekommunikasiegereedskap, soos aroma- engeurwiele.
  • Dit ondersteun die bedryfdeurprodukvergelyking, konsistensiebewaking, produkprofilering, verbruikersstudies, en die identifisering van faktore wat voorkeurebeïnvloed.
  • Die span biedopleidingswerkswinkelsaan, voeronafhanklikesensoriesenavorsinguit, enbounasionaleeninternasionalesamewerking om sensoriesewetenskaptebevorder.
Sensory for the Food Industry
Erika Moelich.jpg
Dr Erika Moelich
Researcher

NuweProdukontwikkelingenFunksioneleVoedsel

  • NavorsingoorNuweProdukontwikkeling (NPD) salfokus op voedingen hoe dit as ’n hulpmiddelgebruikkan word om die dreigendegesondheidskrisisse in onsalgemenebevolkingtebekampentevoorkom.
  • Innovasie van die NPD-proses saldeelvorm van die deurlopendenavorsing in hierdie veld, met inagneming van nuwemetodes van sensorieseanalise, data-analiseen KI.
  • Die potensiaal van funksionelevoedselprodukte om as voorkomingsmedisyne op te tree, salondersoek word.
New Product Development & Functional Foods
Debora van der Merwe.jpg
Dr Debora van der Merwe
Lecturer and researcher

Voedsel- enwaterkwaliteitenveiligheid

  • Multidissiplinêrenavorsing met ’n ‘One Health’-benadering wat voedsel- enwaterkwaliteiten -veiligheidregdeur die landbou-voedselstelselaanspreek, patogeneaanopenbaregesondheidsuitkomstekoppel, envoedselveiligheidskommunikasieenbelanghebbende-betrokkenheidinkorporeer.
  • Identifikasie, oorlewingenopsporing van mikrobiesebevolkings in voedselen water deurfenotipieseenmolekulêrebenaderings
  • (bv. ‘whole-genome sequencing’enmetagenomika).
  • Anti-mikrobieseweerstand, verdraagsaamheid teen sanitiseerders, enevaluering van desinfeksietegnologieë, bv. UV
  • Voedselprodukte, bv. gereed-vir-verbruikkosse, vars produkte, suiwelprodukte, vleis, proteïenpoeiers, gefermenteerdekosse.
  • Mikrobiesebevolkings, bv. Listeria monocytogenes, Salmonella, C. difficile, Enterobacterales, ens.
Food and Water Quality and Safety
Gunnar Sigge.jpg
Prof Gunnar Sigge
Associate Professor and Departmental Chair
Pieter Gouws.jpg
Prof Pieter Gouws
Senior Professor and Researcher
Diane Rip.jpg
Dr Diane Rip
Lecturer and Researcher

Sentrum vir Voedselveiligheid

  • Multidissiplinêrenavorsing wat voedselveiligheidregdeur die landbou-voedselstelselaanspreek, van plaas tot tafel, in samewerking met die bedryf, veeartsenykunde, akademie, regeringengesondheidsorg.
  • Oor die afgelope 5 jaar het die CFS internasionaalrelevantenavorsingoorvoedselveiligheid, opleidingenkapasiteitsboubevorderdeursterknasionaleeninternasionalesamewerkings.
  • Volledigtoegeruste BSL-2-voedselmikrobiologie-laboratoriums wat hoëgehalte-navorsingenvinnigereaksie op opkomenderisiko’smoontlikmaak.
  • Die ‘One Health’-benaderingbeklemtoon die onderlingeverbondenheid van menslike, dierlikeenomgewingsgesondheid om voedselveiligheidteversekerenwêreldwyevoedselveiligheidsuitdagingsaantespreek.
  • ‘Whole genome sequencing’versterk die toesigenreaksie op voedselsoortesiektes (presisie-voedselveiligheid).
Pieter Gouws.jpg
Prof Pieter Gouws
Senior Professor and Researcher
Diane Rip.jpg
Dr Diane Rip
Lecturer and Researcher

VoedselBiochemie (inligtingvolg) 

* Inligting volg binnekort *