Gewilde soek terme
8028 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
COVID-lesse help US aan die toekoms bou
Hierdie meningsartikel is op 29 Maart 2021 deur IOL gepubliseer. Klik hier om dit op hul blad te lees, of lees hieronder. * * * Dit is reeds 'n jaar sedert die Suid-Afrikaanse inperking weens die COVID-19-pandemie begin het. En wat 'n jaar...
US-graduata gee SciMathUS die eer vir haar sukses op universiteit
“SciMathUS is een van die beste besluite wat ek nog ooit geneem het. Ek het mense ontmoet wat in my geglo het, mense wat wou sien dat ek oorwin en 'n beter burger word. SciMathUS is die beste universiteitsgrondslag wat ek nodig gehad het."...
Veerkragtigheid die sleutel tot beter omstandighede
Wanneer 'n mens Dumisani Hompashe ontmoet en na sy verhaal luister, kom die woord “veerkragtigheid" werktuiglik by jou op. Want veerkragtigheid is soos 'n silwerdraad deur sy hele lewe vervleg, van kleintyd tot sy deeltydse PhD-studie in...
Louisa Mojela vereer vir die bemagtiging van Afrika-vroue
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n eredoktorsgraad aan me Louisa Mojela toegeken by 'n klein fisieke gradeplegtigheid vir doktorale graduandi van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Mojela het die graad Doktor in die...
Toets ontwikkel om bees-TB in wilde renosters te bespeur
Haar nuuskierigheid om siektes – in diere en mense – te verstaan, het daartoe gelei dat dr Josephine Chileshe ʼn nuwe toestel ontwikkel om tuberkulose (TB) in renosters te diagnoseer. En dié week het sy haar doktorsgraad daarvoor ontvang van...
Lewer inset op hersiene US-taalbeleid teen 12 April 2021
Belangstellendes word daaraan herinner dat kommentaar op die eerste konsep van die hersiene US-taalbeleid (2016) tot komende Maandag, 12 April 2021 gelewer kan word. Kommentaar kan slegs via die digitale platform ingedien word. 'n Skakel...
US-akademikus ontvang vername Vlaamse poësieprys
Die gevierde digter en dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), dr Alfred Schaffer, is as die 2021-wenner van die toonaangewende Herman de Conink-prys vir sy versameling poësie getiteld Wie was ik (“Wie was ek") aangewys. Hierdie...
Health Systems Strengthening Research Workshop
Health Systems Strengthening Research Workshop Online | 13 May 2021 | 08:30 – 16:15 Dear Student 2020 saw the birth of the Health Systems Strengthening (HSS) initiative at Stellenbosch University between the Business School (USB), the...
Frederik Van Zyl Slabbert-gedenklesing
Dennis Davis, 'n voormalige regter van die hooggeregshof, het Maandag (29 Maart 2021) die Frederik Van Zyl Slabbert- (FVZS-)erelesing gelewer ter viering van die tiende bestaansjaar van die Federik Van Zyl Slabbert Instituut in die...
SharkSafe BarrierTM deurstaan twee jaar lange toets by Réunion-eiland
Die SharkSafe Barrier TM, 'n ekovriendelike alternatief vir die tradisionele haaibeheerprogramme, het twee jaar se toetsing in Réunion se baai van St Paul deurstaan. Dít is deel van die volgehoue pogings van die Centre Sécurité Requin (CSR)...