Popular searches
Gids vir voorgraadse studente
Voorgraadse studente kan 6 items van die biblioteek leen vir 2 weke met 2 hernuwings.
Gids vir CHELSA-lede
Vind inligting oor biblioteektoegang en uitleenvoorregtedienste wat beskikbaar is vir akademiese en navorsingspersoneel en Meesters- en Doktorale studente in die gebruikersgids vir CHELSA-lede.
Gids vir besoekers
Besoekers is welkom om die Biblioteek- en Inligtingsdiens se bronne te gebruik op voorwaarde dat die gebruik nie in konflik staan met die Biblioteek- en Inligtingsdiens se primêre verantwoordelikheid teenoor die studente, dosente en ander...
Afkampus- elektroniese toegang
As 'n geregistreerde student aan die Universiteit Stellenbosch kan jy toegang kry tot 'n magdom elektroniese publikasies wat in volteks beskikbaar is vanaf buite die kampus via ons biblioteek se tuisblad. Sien hoe om toegang te verkry en...
Gids vir alumni
Alumni wat vir uitleenvoorregte geregistreer het, is welkom om die Biblioteek- en Inligtingsdiens.