Gewilde soek terme
8052 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
SUNLearn Oorrol 2021-2022
Dit is iets wat elke jaar op SUNLearn gebeur wanneer die nuwe jaar se modules geskep word, die inhoud oorgedra en die personeel gelaai word, alles wat in plek moet wees wanneer die student begin registreer en toegang tot hul aanlyn inhoud...
Data vanaf Suid-Afrika dui op groter risiko vir herinfeksie deur Omikron
Suid-Afrikaanse wetenskaplikes het vroeë tekens van 'n verhoogde risiko van herinfeksie wat met die Omikron variant van SARS-CoV-2 geassosieer word, geïdentifiseer. Dit is die eerste epidemiologiese bewys van die nuwe variant se vermoë om...
Toegang tot geregtigheid: Mense met intellektuele en ontwikkelingsgestremdhede
Dit is welbekend onder diegene in die intellektuele gestremdheidsdienste en die gestremdheidsregtebeweging dat Suid-Afrika 'n “wet op kwesbare volwassene-sorg" benodig wat in die unieke behoeftes van diegene met intellektuele en...
Meer inklusiewe werksplekke moet vir mense met gestremdhede geskep word
Vrydag (3 Desember) was die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Armand Bam van die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool dat organisasies meer inklusiewe werksplekke vir mense met...
Middagete met sy majesteit
Hy is dalk nie 'n hofdigter nie, maar dr Alfred Schaffer van die Departement Afrikaans en Nederlands is twee keer in bietjie meer as 'n maand vir sy werk vereer en gehuldig. Eers by die Tuin van Digters in Wellington in Oktober en, meer...
Universiteit van Bath besoek US se Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (ALOV)
Die US se Afdeling vir Leer en Onderrigverryking (ALOV/DLTE) is vanaf 18 tot 20 Oktober deur 'n afvaardiging van die Universiteit van Bath se Sentrum vir Onderrig en Leer besoek. Die besoek het op ʼn hoë noot begin met 'n hartlike...
Maatskaplike Geregtigheidskonferensie en -beraad inspireer samewerking en oplossings vir dringende probleme
Die sakesektor en die burgerlike samelewing het ʼn rol en verantwoordelikheid met betrekking tot die bevordering van maatskaplike geregtigheid, maar dit is minder gewigtig as dié van regerings.Dít was die gevolgtrekking waartoe gekom is aan...
Baanbrekende navorsingsprojek in digitale formaat gelewer
Na ’n “intense” en “moeilike” PhD-reis, het die kontemporêre kunstenaar, Nicola Deane, die eerste student by die Universiteit Stellenbosch geword om ’n PhD-graad in sy geheel in digitale formaat aan te bied. Dié baanbrekerswerk baan die...
Van parshulp tot PhD oor verpienking by Sauvignon blanc
Van laboratoriumassistent en parshulp tot PhD – dis die pad wat die 52-jarige dr Anton Nel van Wellington oor die afgelope 32 jaar in die wynbedryf gestap het. Hy het vanjaar sy doktorsgraad in wynkunde aan die Universiteit Stellenbosch...
Nadoktorale genoot krap kop oor indringerkewer se genetika
'n Kleine pestilensie genaamd die stompkopkewer het iewers oor die afgelope dekade ongevraagd in KwaZulu-Natal aangeland, vermoedelik as deel van skeepsvrag wat in Durban-hawe aangeland het. Sedertdien het dit (tesame met 'n simbiotiese...