Gewilde soek terme
8052 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
‘Netto-positiewe’ Matie wil Rhodes-beurs by Oxford gebruik om wêreld beter te maak
Humairaa Moosa, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), kan nou aangewese Rhodes-beurshouer by haar lang lys prestasies en toekennings voeg. Die Honneurs BCom-student is as een van die 2024-groep van tien aangewese Rhodes...
Prof Mark Cotton: Pionier met ʼn hart vir kinders
Die einde van ʼn betekenisvolle era sal aanbreek wanneer prof Mark Cotton einde vanjaar ná ʼn lang, voortreflike loopbaan as ʼn globale spesialis in aansteeklike pediatriese siektes aftree. Cotton, uitgelese professor in pediatrie, asook Hoof...
Proff Robinson & Reddy neem afskeid
Op Woensdag, 1 Desember het personeellede by Erinvale Estate bymekaarkom vir 'n jaareindfunksie waartydens daar van twee jarelange kollegas afskeid geneem is. Die Waarnemende Visedekaan vir Onderrig en Leer, prof Maureen Robinson, en...
Universiteit Stellenbosch bring hulde aan wyle dr Desmond Tutu
Hy was ʼn groot morele gesagsfiguur, en ook iemand wat eindelose empatie met alle mense gehad het. Hy het sy tyd en energie ruimskoots gegee om ander se lewens te verbeter," het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die...
Aartsbiskop Desmond Tutu: 'n Klein man met 'n groot nalatenskap
Vandag betreur ons die dood van ʼn reus. Ons vier ook ʼn lewe wat goed geleef is en wat toegewy was aan die diens van ander, insluitend om die skrille gelykheidsgapings in gesondheidsorg in Suid-Afrika, en die res van die wêreld, aan te...
TB-navorser ontvang gesogte genootskap van EDCTP
Dr Suventha Moodley, 'n TB-navorser aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), het onlangs ʼn drie jaar lange Loopbaanontwikkelingsgenootskap van die Europese- en Ontwikkelende- Lande Kliniese Proewe Vennootskap (oftewel...
Nuwe CIRCoRe-werkstroomhoof wil kategorisering en wetenskap by die US bevorder
Phila Msimang, die inkomende hoof van die CIRCoRe-werkstroom vir Ras, Menslike Kategorisering en Wetenskap (RHCS), het onlangs met die Rektoraat vergader om die belangrikheid daarvan te bespreek om met belangrike wetenskaplike vrae in die...
POPIA-sperdatum vir vooraf-magtiging: 1 Februarie 2022
Sekere aktiwiteite vir die verwerking van persoonlike inligting is van so ʼn hoë risiko dat die Inligtingsreguleerder voor die aanvang daarvan genader moet word vir magtiging. Dit sluit sekere navorsingsaktiwiteite van huidige en nuwe...
FGGW groet gewaardeerde kollegas na dekades van lojale diens
Twee gewaardeerde personeellede van die Afdeling Studente Administrasie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US), het na 'n lang dienstydperk afgetree. Mev Salot Hanekom het in...
Sewe FGGW-navorsers onder top 20 nadoktorale genote by US
Sedert 2017 gee die Universiteit Stellenbosch (US) elke jaar toekennings aan die top 20 nadoktorale navorsingsgenote by die universiteit. Dit is ʼn enorme prestasie om deel van dié groep uit te maak, en in 2021 was sewe van die universiteit...