Gewilde soek terme
8052 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
In hul werk sien ons US se waardes
Toe die COVID-pandemie in Maart 2020 in ons lewens gekom het, moes die Universiteit Stellenbosch se personeel en studente baie storms deurstaan om kop bo water te hou. Waar daar gate was, het hulle dit reggemaak, toe roeispane nodig was...
Versteekte talente... Prof Stan kan regtig kook!
Een ding wat niemand kan betwis nie is dat prof Stan beslis kan kook. Hy het sy eie unieke styl, werk in 'n baie netjiese kook-omgewing, en volg 'n spesifieke metodologie wat 'n resep van papier tot in die bord neem. Prof Stan koester...
Hersiende US Assesseringsbeleid
Hersiende US Assesseringsbeleid Tydens 'n vergadering van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) op Maandag 27 September 2021 is die hersiende US Assesseringsbeleid goedgekeur. Die beleid sal met ingang van 01 Januarie 2022 in...
Ons wenresepte
Ons wenresep: Liz Dirkse van Schalkwyk se stadig geroosterde skaapskenkels op 'n bed romerige kapokaartappels met vinkel-, appel- en ertjieslaai Lewer 4 Stadig geroosterde skaapskenkels 2-4 lamskenkels, ongeveer 400g elk 1 tl elk sout en...
Nadeem is HEFMA se nuwe president
Nadeem Gafieldien, Direkteur Eiendomsdienste by Fasiliteitsbestuur, is verkies tot President van die Hoër Onderwys Fasiliteitsbestuurvereniging (HEFMA) by die mini-konferensie wat die Universiteit Stellenbosch in Oktober 2021 aangebied het...
FGGW onwikkel veerkragtige leiers met vernuwende kursus
Lees die volledige artikel in Engels.
Matie Winkel in die bekwame hande van Lara Cronje
Ons Matie-winkel is sedert April vanjaar in die bekwame hande van Lara Cronje. Sy het by Innovus aangesluit as winkelbestuurder vir die Matie-winkel in die Neelsie en die nuwe aanlynwinkel www.matieshop.co.za. Lara is verantwoordelik vir...
Candice vind haar droomwerk by Innovus
Ontmoet Candice Verwey, die nuwe administratiewe beampte by Innovus se afdeling vir intellektuele eiendom. Sy is gebore en getoë in die piepklein dorpie Saron aan die voet van die majestieuse Saronsberg tussen Porterville en Tulbagh. Sy...
Kimara gee Maties Sport 'n nuwe stem
Ontmoet Kimara Singh, die nuwe kommunikasiebestuurder by Maties Sport en 'n vrou wat beslis weet waarheen sy met haar lewe en loopbaan op pad is. Die sterk Maties handelsmerk was die trekpleister na Stellenbosch. Kimara berei tans voor om...
Agter die lens: Dan deel sy talent en passie vir fotografie
As jy deur die Krugerwildtuin of enige ander park ry, sien jy hierdie ouens met hul spogkameras en lang lense langs die watergate uitkamp. Jy dink aan hulle as mense met enorme geduld, toewyding en uithouvermoë terwyl hulle wag vir die...