Gewilde soek terme
8079 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
2016 Hons studie toer na Europa
Hons in Openbare en Ontwikkelingsbestuur studente vertrek op die jaarlikse studie toer na Europa, geniet die avontuur jullle!
Nadoktorale genote verkies nuwe komitee vir 2017
Die nuwe uitvoerende komitee van die Nadoktorale Genote Vereniging by Stellenbosch University vir 2017 is tydens die vereniging se sesde jaarlikse navorsingsimposium, wat op 27 Oktober 2016 by Lanzerac Wynlandgoed aangebied is, aangekondig...
Ontmoet Perfect Mavimbela: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Perfect Mavimbela.Perfect Mavimbela glo in nuwe beginne. “Jou lewe is...
VIVUS November beskikbaar
Die VIVUS November uitgawe is nou beskikbaar. Die nuutste uitgawe van die Fakulteit se digitale nuusbrief sluit artikels in oor: SA se bruin gemeenskap word die ergste geraak deur diabetes Dekaan vereer vir sy bydrae tot bewysgebaseerde...
US groet Aspeling ná jare se diens
'n Hele generasie Matie-studente ken mnr Johann Aspeling as die Universiteit Stellenbosch (US) se Registrateur. Maar sy lang pad saam met die US het reeds as student begin in hierdie dorp waarvoor hy oneindig lief geword het. Aspeling tree...
US alumnus besit “innoverendste besigheid in Wes-Kaap”
Die titel "Innoverendste besigheid in die Wes-Kaap vir 2016", behoort aan 'n maatskappy wat in 2013 gestig is deur dr. McElory Hoffmann, 'n ou-Matie met 'n PhD in toegepaste wiskunde. Dr. Hoffmann, medestigter en hoof uitvoerende beampte...
PhD-projek pak indringer-wespes
Om veertig keer in vier jaar deur perdebye gesteek te word is meer as wat die meeste mense kan verduur. Dit is egter wat Carolien van Zyl deurgemaak het om haar doktorsgraad in entomologie te behaal. Haar navorsing was oor twee soorte...
Voormalige Proteas-kaptein sluit by Maties Netbal-familie aan as afrigter
Netbal is die voormalige Proteas-speler en nuwe Maties-afrigter Zanele Mdodana se passie en sy sien uit daarna om alles wat sy as speler geleer het by haar filosofie oor afrigting te inkorporeer. Dié sport is 'n intrinsieke deel van haar...
Personeel van die Universiteit van Stellenbosch wen die toekenning vir die Beste Bydrae tot System Dynamics Field Award
Dr Josephine Kaviti Musango het die Toekenning vir die Beste Bydrae op die Gebied van System Dynamics op die 4de Jaarlikse System Dynamics Conference (4ASDC) ontvang, wat op 17-18 November 2016 plaasgevind het. Die Toekenning vir die bydrae...
Dokter Yvonne hou doel voor oë
Vir Yvonne Dyum was daar nooit 'n ander opsie nie – sy wóú 'n dokter word. En al was daar heelwat hindernisse vir dié dogter van twee Stellenbosse plaaswerkers, het sy altyd hierdie doel voor oë gehou. Nou is haar deursettingsvermoë beloon...