Gewilde soek terme
8081 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Beurs bring gemoedsrus, sê US-student
Gemoedsrus en die vryheid om te fokus op haar studies sonder die bykomende stres van finansies. Dit is hoe Tirelo Mtombeni, 'n tweedejaar student in maatskaplike werk aan die Universiteit Stellenbosch (US), die finansiële ondersteuning...
Inheemse kos kan bydra tot voedselsekerheid
Inheemse kos kan ʼn bydrae lewer tot voedselsekerheid, die uitwissing van hongerte en armoede, asook die voorkoming van siektes in Afrika. Só het prof Xikombiso Mbhenyane van die Afdeling Menslike Voeding aan die Universiteit Stellenbosch...
Protesaksie op Stellenbosch-kampus
Groepe protesteerders (ongeveer 70 in totaal) het vandag op die Stellenbosch-kampus byeengekom. Inligting tot die Universiteit se beskikking is dat die meeste lede van die groep nie US-studente is nie, maar van ander universiteite in die...
Internasionale eer vir krokodilnavorser
Dr Alison Leslie van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie het die IUCN-Krokodilspesialisgroep (CSG) se Costello Toekennning vir Krokodilbewaring ontvang. Dit erken haar krokodilnavorsingswerk in Afrika. Sy het die toekenning...
Voedselwetenskaplikes, vleiskundiges en hortoloë presteer
Die uitnemende werk wat deur studente en personeel van die Fakulteit AgriWetenskappe gelewer word is op vele vlakke oor die afgelope paar maande erken. Dit sluit erkenning aan voedselwetenskaplikes, vleiskundiges en hortoloë in. Prof Pieter...
Rektorstoekenning vir Calvin Ullrich
Calvin Ullrich is onlangs aangewys as die top meestersgraadstudent in Fakulteit Teologie. Die Universiteit Stellenbosch het studente wat presteer het in areas wat wissel van akademie tot leierskap by die jaarlikse Rektorstoekennings, wat...
Wetenskaplikes sien die hartklop van gemeenskap
Tydens 'n uitreik-projek, waar navorsers veronderstel was om die gemeenskap in te lig oor gesondheid en die wetenskap, het die navorsers uiteindelik nét so baie geleer van die lewens en uitdagings van die gemeenskap wat hulle poog om te...
IPB verteenwoordig by die Frontiers redakteursberaad
Dr James Lloyd van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het die 2016 Frontiers se tweede redakteursberaad in Champéry, Switserland, bygewoon. Hy is medebestuurder van die plantbiotegnologie-afdeling van Frontiers in Plant Science, die...
US berei onderwysers voor vir diversiteit in klaskamers
In ʼn artikel wat op Vrydag (4 November 2016) op The Conversation-webtuiste verskyn, skryf prof Maureen Robinson, Dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, hoe haar fakulteit help om voornemende onderwysers voor...
Diacon ontvang 2016 Wetenskaplike Prys by The Union-konferensie
Prof Andreas Diacon het die 2016 Wetenskaplike Prys ontvang by The International Union Against Tuberculosis and Lung Disease se konferensie wat onlangs in Liverpool, in die VK, gehou is. Diacon is 'n medeprofessor by die Universiteit van...