Popular searches
8081 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Molekulêre Teling en Biodiversiteit Groep neem die kollig by SAGS-SASBI konferensie in Durban
Die Universiteit van KwaZulu-Natal, was vanjaar die gasheer van die gesamentlike tweejaarlikse konferensie van die Suid-Afrikaanse Genetiese Vereniging en die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Bioinformatika (SAGS-SASBI) in Durban vanaf die...
Calorosas boas-vindas a José!
José HT Rocha (MSc), tans 'n PhD student in Bosbou onder Prof. Leonardo Gonçalves van die Agronomie en Bosbou Fakulteit (FAEF) van São Paulo Universiteit, Brasilië, is tans 'n geaffilieerde studentenavorser by die Universiteit van...
Nuwe nano-beeld platform by die US
Die Universiteit Stellenbosch se Sentrale Analitiese Fasiliteit (SAF) het 'n korrelatiewe nanobeeld-platform op die been gebring ‒ 'n eerste vir Afrika, met die verkryging van 'n moderne elektronmikroskoop. Die nuwe Zeiss MERLIN field...
Hoekom oefening is beter as medisyne
In April vanjaar is 'n 84-jarige vrou deur haar dogter na die Stellenbosch Biokinetikasentrum gebring met die versoek dat 'n biokinetikus moet help om haar ma se mobiliteit en fisieke krag te ontwikkel. Die vrou is in 2009 met vaskulêre...
Kobus en Edwill Steinhoff Maties Rugby se groot wenners
Kobus van Dyk en Edwill van der Merwe was die blinkste sterre by Steinhoff Maties Rugby se jaarlikse toekenningsaand. Van Dyk – wat vanjaar sy debuut vir die Stormers gemaak het – is as Maties se voorspeler van die jaar en die klub se...
Kollig op Swanepoel en Glasby by Steinhoff Maties Hokkie se toekenningsaand
Dylan Swanepoel en Tarryn Glasby was die twee groot wenners by die jaarlikse Steinhoff Maties Hokkie-toekenningsaand. Glasby is aangewys as die afrigter se speler van die jaar en die voorste doelskieter vir Maties se vrouespan. Sy het ook...
Vernuwe poging in die soektog na ‘n middel om weerstandige TB te bestry
Hierdie artikel het oorspronklik op die The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. A significant amount of tuberculosis research in recent years has been focused on combating the bacterial lung disease by treating it...
Presidensie wys taakspan aan om situasie in HO te help normaliseer
Die Presidensie het aangekondig dat 'n Ministeriële Taakspan op die been gebring is om die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding te help om die situasie in dié sektor te normaliseer. Lees die volledige aankondiging hier. Klik hier om op...
Topdosente het passie vir hul vakgebied
Prof Sarel Steel van die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap is Vrydagaand by 'n glansryke geleentheid op Knorhoek-wynlandgoed aangewys as die wenner van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se topdosentkompetisie...
Sekuriteit verskerp op US-kampusse
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Kampussekuriteitsdiens het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) waaksaamheid en veiligheidsprosedures op sy kampusse opgeskerp na versteekte petrolbomme op die Stellenbosch-kampus...