Popular searches
8081 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Netbal skuif op na vierde plek op Varsity Netbal-punteleer
Ná 'n stampvol naweek van netbal by die Coetzenburg-sentrum op 18 en 19 September, het Maties Netbal na die vierde plek op die Varsity Netbal-punteleer opgeskuif. Maties het hul sterk vertoning Sondag teen die Universiteit van Johannesburg...
USB kom weer eerste in PMR se werkgeweropname
Werkgewers wat aan die 2016-opname van die saketydskrif Professional Management Review (PMR.africa) deelgeneem het, het die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool (USB) weereens as die top bestuurskool aangewys – met 'n punt wat selfs hoёr...
Prof De Villiers bedank personeel vir hul toewyding aan die US
Prof Wim de Villliers, Rektor en Visekanselier, het gister in 'n e-posboodskap aan personeel hulle bedank vir hul "toewyding aan ons instelling". "Ek besef die gebeure die afgelope ruk het ʼn hoë tol geëis, maar ek verseker u ons doen alles...
Studente baat by nagraadse dae
Nagraadse studente in die Fakulteit Opvoedkunde het al gebaat by vier fokusdae wat in 2016 deur die Fakulteit aangebied is en kan uitsien na nog twee voor die einde van die jaar. Die doel van hierdie nagraadse dae, sê prof Aslam Fataar...
Boodskap van die Dekaan se Bestuurspan, FGGW - 22 September 2016
Boodskap van die Dekaan se Bestuurspan, Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Universiteit Stellenbosch Donderdag 22 September 2016 Beste Kollegas en Studente Die Dekaan se Bestuurspan (DBS) wil graag ons opregte dank...
Onderwysstudente bring vyf Paralimpiese medaljes huis toe
Studente in die Fakulteit Opvoedkunde wat aan die Paralimpiese Spele deelgeneem het, het met vyf medaljes na Suid-Afrika teruggekeer – drie goud, een silwer en een brons. Charl du Toit, wat besig is met sy honneursgraad in onderwysbestuur...
Vyf Maties in Boland-span vir Afrika T20-kompetisie
Vyf Maties-krieketspelers sal Boland dié naweek in die tweede weergawe van die Afrikabeker T20-kompetisie verteenwoordig. Die kompetisie word oor vier opeenvolgende naweke gespeel en Keegan Petersen (kaptein), Kyle Simmonds, Justin Dill...
Ontbytbesprekings reeks
Sluit by ons aan vir die derde in 'n reeks ontbytbesprekings wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die...
Ontmoet Wilhelm Mulder Zaayman: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Wilhelm Mulder Zaayman. Wilhelm Mulder Zaayman droom daarvan om eendag ’n...
Video: rektor oor studentegelde en protes
Videoboodskap van prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, oor studentegelde, protes op kampus en die belang van die akademiese projek. Oor studentegelde: "Ons deel die kommer dat hoër onderwys so...