Gewilde soek terme
8079 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Vriende van die Botaniese Tuin
Die Vriende van die Botaniese Tuin-inisiatief is op 1 Desember 2016 aan die breër Stellenbosch-gemeenskap bekendgestel. Die doel van hierdie inisiatief van die Universiteit Stellenbosch (US) se Botaniese Tuin is om die aktiwiteite van die...
Twee akademici van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe ontvang Kanseliersmedaljes
Twee akademici van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, professors Ronel du Preez en Servaas van der Berg, is by die Desember-gradeplegtigheid met die Universiteit Stellenbosch se hoogste eerbewys, die Kanselierstoekenning...
Bevorder Uitnemendheid: Die Dippenaar Familie Beurstrust
'n Familie beurstrust bou nie net 'n blywende ondersteuningsbasis nie, maar bou ook die land. Dit het Laurie en Estelle Dippenaar besef toe hulle die Dippenaar Familie Beurstrust tot stand gebring het. Die Dippenaars het die afgelope 20...
Video: Nuwelinge opgewonde om Maties te wees
Maties Sport bevorder nie net hoëprestasiesportkodes nie, maar ook ’n gesonde en aktiewe lewenstyl. Albei hierdie elemente is by Saterdag se verwelkomingsfees vir eerstejaarstudente ten toon gestel. Die doel van die dag was nie net om pret...
Nuwe departemente & afdelings
Na deeglike konsultasie het die Fakulteitsraad en die Senaat aan die einde van verlede jaar die besluit goedgekeur om die Departement Interdissiplinêre Gesondheidswetenskappe (DIGW) te ontbondel, met inwerkingtreding op 1 Januarie 2017. Die...
Maties Krieket se jongelinge reg vir Varsity Krieket
Met 'n gemiddelde ouderdom van 20 jaar is dit 'n baie jong Steinhoff Maties Krieket-span wat aan die Varsity Krieket-toernooi sal deelneem. Die derde jaarlikse Varsity Krieket-toernooi – gespeel in Potchefstroom – begin op Maandag 30...
Maties Rugby gereed vir Varsitybeker-reeks
Dit is langer as wat enige ondersteuner van Maties Rugby wat sy sout werd is sal wil erken sedert die laaste keer wat Maties die gesogte Varsitybeker-titel gewen het. Maties het die eerste drie toernooie – in 2008, 2009 en 2010 – gewen en...
Nuwe Maties maak ’n verskil
Sowat vyf duisend nuwe Maties het op Donderdag, 26 Januarie deelgeneem aan die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Sosiale Impak-oggend. Hierdie hoogtepunt op die verwelkomingsprogram bied nuwelingstudente die geleentheid om die groter...
Ondersteun die SR se #RegisterAll-veldtog
Die Studenteraad (SR) van die Universiteit Stellenbosch (US) samel weer fondse in vir hul #RegisterAll-veldtog, wat daarop gemik is om toegang tot hoër onderwys te verseker. Verlee jaar het die veldtog daarin geslaag om meer as R500 000 in...
'Reik saam met ons uit na al 120 000 alumni'
Steun die Universiteit Stellenbosch (US) se reis na groter inklusiwiteit, innovering en toekomsgerigtheid. Dit was die boodskap van prof Wim de Villiers, die US se Rektor en Visekanselier, aan ongeveer 400 Konvokasie-lede by die Konvokasie...