Gewilde soek terme
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Soeklig val op Taal by US-Konvokasie-vergadering
Die Universiteit Stellenbosch (US) bly verbind tot die gebruik van Afrikaans - tesame met Engels - as onderrigtaal in die konteks van inklusiwiteit en veeltaligheid, het prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die US, aan...
Weer 'n A vir insekkenner prof Michael Samways
Insekbewaringskundige prof Michael Samways van die Universiteit Stellenbosch se Departement Bewaringsekologie en Entomologie is weer eens as 'n A-geëvalueerde navorser en dus 'n wêreldleier op sy vakgebied uitgelig. Dit volg na die onlangse...
Die CNC-opleidingsfasiliteit by die Departement Bos- en Houtkunde bring nuwe vooruitsigte vir 2020
Die openingseremonie van 'n nuwe CNC-opleidingsfasiliteit is op 21 Januarie 2020 gevier met groot opgewondenheid en belangstelling van verskillende belanghebbendes, waaronder verteenwoordigers van die bedryf, die privaatsektor, die akademie...
Studie ondersoek onafhanklikheid van top SA firmas se direksies
Die artikel What study reveals about board independence at SA's top firms deur prof Suzette Viviers, dr Nadia Mans-Kemp, Bridgette Luyt en Wesleigh Cadle, is in Business Day van 30 Januarie 2020 gepubliseer. Om die volledige artikel te...
Prof Sophie von der Heyden help bewaar SA se mariene ekostelsels
Prof Sophie von der Heyden van die Departement Plant- en Dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het haar intreerede op 8 Augustus 2023 gelewer. Die titel van haar lesing was “ʼn Kort reis deur...
Innovasie noodsaaklik vir oorlewing van sake-ondernemings
Die volgende artikel deur Silke Colquhoun het in JSE Magazine in Januarie 2020 verskyn onder die titel " That's the idea": Suid-Afrikaanse sake-ondernemings moet meer tyd en hulpbronne aan navorsing en ontwikkeling bestee; nie net ter...
US werk saam met top Franse sakeskool
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy reputasie as 'n belangrike strategiese en internasionale rolspeler in hoër onderwys gestand gedoen toe die Universiteit 'n vennootskap met die wêreldbekende Franse sakeskool, SKEMA, van stapel...
Akademieskap van Onderrigleierskap (SoEL) kortkursus
Al tien 2019 deelnemers aan die kortkursus het dit suksesvol voltooi. Deelnemers het hulle voorlopige navorsingsresultate by die jaarlikse AvOL konferensie aangebied en 'n konsep publikasie en mini-portefeulje oor hulle onderrigleierskap...
Kaapse Karnaval verenig mense
Die Kaapse Karnaval, 'n geregistreerde sosiale-impakinisiatief van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe onder leiding van professor Rachel Jafta, het verlede week sy 2020-tema tydens 'n lewendige mediageleentheid bekendgestel...
US is gasheer vir BRICS-konferensie oor Wiskunde en Statistiek in 2021
Wiskundiges en statistici van Brasilië, Rusland, Indië en China sal in November 2021 in Stellenbosch bymekaarkom vir die vyfde internasionale BRICS- konferensie vir Wiskunde en Statistiek. Die Unversiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit...