Gewilde soek terme
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Kanselierstoekennings vir 2019
'n Kenmerk van instellings met 'n etos van uitnemendheid is dat hulle verskillende vlakke en vorme van erkenning vir uitmuntende prestasie bied. By die US gebeur dít onder andere deur ons jaarlikse Kanselierstoekennings vir personeellede...
SciMathUS bied ’n tweede kans om drome te bewaarheid
'n Tweede kans, gekoppel aan harde werk en die vasberadenheid om sukses te behaal, het daartoe gelei dat Phumeza Gova, 'n begunstigde van die SciMathUS-program, twee keer gedurende die Universiteit Stellenbosch se Desember 2019...
MIV-voorkomingsprojek in Zimbabwe gebruik PrEP om mans te bemagtig in die stryd teen MIV
Volledige artikel beskikbaar in Engels.
Portugese president vereer prof Tulio de Oliveira met Orde van Meriete-medalje
In a momentous ceremony held on the evening of June 5th, 2023, aboard a Portuguese Navy Ship docked in South Africa, Portuguese President Marcelo Rebelo de Sousa presented Prof Tulio de Oliveira with the distinguished Order of Merit Medal...
PhD-studie bevind beroepsgeneeshere kan nie enige heer dien nie
Wanneer beroepsgeneeshere moeilike besluite oor beroepsgesondheid en veiligheid in die werksplek moet neem, kan hulle nie lojaal aan óf die werkers óf die werkgewer wees nie omdat dit hul optrede en hul oordeel kan beïnvloed. “Omdat...
'Uiters simboliese' Kanseliersete by Goldfields-koshuis
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy laaste gradeplegtigheidsweek van die jaar afgesluit met ʼn Kanseliersete op 13 Desember 2019 wat vir die eerste keer by die Goldfields-koshuis gehou is. “Dit is uiters simbolies dat hierdie...
SUNFin vier tweede mylpaal en stel nuwe webtuiste bekend
Die SUNFin-span het sedert April vanjaar hard gewerk en teen einde November hul tweede mylpaal behaal met die beoordeling van die eerste Iterasie van Oracle Cloud Financials (OCF), die nuwe wolkgebaseerde finansiële stelsel wat teen...
'Ek kán lees'-projek bemagtig leerders én studente
Die “Ek kán lees"-geletterdheidsprojek poog nie net om grondslagfaseleerders se geletterdheidsvlakke te verbeter nie, maar ook om voornemende onderwysers bewus te maak van hoe konteks hul onderrigbenadering kan en moet beïnvloed. Hierdie...
Entrepreneurskapprojek gee jong mense hoop
In 'n omgewing waar die werkloosheidkoers hoog en werkgeleenthede min is, bied die Jongentrepreneurskapprojek (YEP) vir jong mense 'n alternatiewe denkwyse oor werkloosheid. Vir die afgelope twee jaar het die projek – 'n gesamentlike...
Lewende Skooltuin ’n baanbrekerprojek
Gebruik so min as moontlik hulpbronne om voedsame groente van hoë gehalte te produseer. Dit – in kort – is die doelwit van die Lewende Skooltuin-projek wat deur me. Thanja Allison, Sosiale Impak-koördineerder van die Departement Genetika...