Gewilde soek terme
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
PhD-student erken vir uitnemendheid tydens vennootskap
Volledige storie beskikbaar in Engels.
US-afwentelmaatskappy verantwoordelik vir een 2019 se top-uitvindsels
'n Afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US) is verantwoordelik vir 'n nanovesel kosmetiese produk wat deur Time-tydskrif as een van die 100 beste uitvindsels van 2019 aangewys is. Die Stellenbosch Nanofiber Company (SNC)...
Drie FGGW navorsers ontvang "Vroue in Wetenskap"-toekenning
Drie FGGW navorsers het onlangs die Universiteit Stellenbosch baie trots gemaak toe hulle elk 'n 2019 L'Oréal-UNESCO-toekenning gekry het vir Vroue in Wetenskap in Afrika suid van die Sahara. Hulle is Carine Kunsevi-Kilola en Georgina Nyawo...
OPTIMUS-program gee top voorgraadse presteerders 'n hupstoot
Uitnemendheid en prestasies is gevier toe die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Maandag die top tweede- en derdejaarstudente van die fakulteit by die bekendstelling van die OPTIMUS 2020-program verwelkom het. Die uitblinkers...
Understanding STIs
In South Africa, sexually transmitted infections (STIs) remain a big problem, even though most of the infections can be cured. The fear of being stigmatised is one of the many reasons why people are reluctant to seek medical treatment for...
Kwessie van tyd voor Covid-19 in Afrika bevestig word, waarsku epidemioloog
Ons behoort binne die volgende maand te weet of die nuwe koronavirus ook op die Afrika-vasteland aangekom het. Intussen bly voorkomingsmaatreëls, soos isolasie van pasiënte en voorsorgmaatreëls op lughawens, vir eers die mees doeltreffende...
SOL Blog
Dit is met genoeë dat die Sentrum vir Onderrig en Leer ’n reeks webjoernale oor die tema “(Jou) onderrig maak saak @ US’’ bekendstel. Ons doelwit met hierdie joernale is om by te dra tot die bevordering van outentieke, gekontekstualiseerde...
Koronavirus: Jongste nuus en Behandeling
Die afgelope weke is inligting rondom die Koronavirus konstant op sosiale media te sien en met goeie rede. Die virus is relatief nuut en daarom verander riglyne daagliks soos wat ons meer inligting oor die virus bekom. Tot nou (12/02) het...
Die toekoms hou meer hibriede leer in
Die Universiteit Stellenbosch (US) verwag dat hibriede leer studente teen 2025 altesame 25% van die totale studenteliggaam sal uitmaak. Volgens die US se inskrywingstatistieke van Junie 2018 is 11% van die instelling se studente reeds HL...
US MOOC gekies vir internasionale VN onderrigplatform
'n Universiteit Stellenbosch (US) massa oop aanlyn kursus (oftewel MOOC) wat in September 2016 van stapel gestuur is, was so 'n groot treffer dat dit nou ook die Verenigde Nasies (VN) se oog gevang het. Die MOOC, getiteld Teaching for...