Gewilde soek terme
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US navorser se blink loopbaan
Nadat sy met goeie uitslae aan die Montebello High School in Durban gematrikuleer het, was mediese studies 'n ooglopende keuse vir dr Sengeziwe Sibeko. Al haar skoolmaats met goeie uitslae het immers lewenswetenskappe gekies. Maar die 18...
AU-IBAR erkenning vir Veekundige genetikus
Die Afrika-unie se diereproduksievleuel, die Interafrika Buro vir Dierehulpbronne (AU-IBAR), vereer top-dieregenetici vir hul bydrae tot 'n aantal Pan-Afrikaanse inisiatiewe en projekte oor die hele kontinent. Onder hulle was die...
Ondersteuning deur die industrie en die regering vir navorsingsprojek vir die bestuur van saaghoutbome
'n Navorsingsprojek by die Departement Bos- en Houtkunde oor alternatiewe bestuurstelsels vir die saaghoutbome van Suid-Afrika het onlangs 'n groot hupstoot gekry van 'n suksesvolle THRIP-befondsingsaansoek by die regering se departement...
Prof Reinette Biggs lewer haar intreerede
Prof Reinette (Oonsie) Biggs, bekleër van die DWT/NNS Navorsingsleerstoel in Sosio-ekologiese Stelsels en Veerkragtigheid, het haar intreerede met die titel Resilience: An approach to navigating towards more sustainable futures in the...
Ondersteun die FGGW se Mandela-dag Fondswerwing
Lees artikel in Engels.
#WomenofSU: Kontak- en kliëntedienssentrum
Om die publiek te help om antwoorde op hul vrae rakende die Universiteit Stellenbosch te vind, of oplossings vir hul probleme, is 'n taak wat aan 'n span hoogsopgeleide konsultante by die Universiteit Stellenbosch se kontak- en...
#WomenofSU: Dr Nadia Mans-Kemp
Ná 25 jaar van demokrasie is daar steeds slegs 'n handjievol vroue wat as direkteure van plaaslike genoteerde maatskappye dien. Deur haar navorsing vestig dr Nadia Mans-Kemp van die Departement Ondernemingsbestuur die aandag op die behoefte...
Agtste Winterskool by Teologie
Die Winterskool van die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch is onlangs vir die agtste keer aangebied. Die Winterskool is ‘n inisiatief van die fakulteit, Communitas, Ekklesia en die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, wat...
Aanlyn Leerontwerp en Ondersteuningsdienste
Daar is 'n aantal leerontwerp en ondersteuning meganismes beskikbaar vir die ontwikkeling van hibriede mode aanbiedings (d.w.s. akademiese modules of programme wat volledige aanlyn 'blokke' insluit) en aanlyn kortkursus programme by die US...
Lewer kommentaar op die Konsepbeleid vir Visuele Regstelling
Belanghebbers word uitgenooi om kommentaar te lewer op die Universiteit Stellenbosch se Konsepbeleid vir Visuele Regstelling voordat ʼn finale weergawe die interne goedkeuringsproses vir institusionele beleide sal volg. Die interne kampus...