Gewilde soek terme
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
FINALE JAAR TOERVERSLAG
Die lang pad na Tzaneen Op 'n Sondagoggend, voor sonop, was twee busse van Stellenbosch na Bloemfontein op pad, 'n lang rit veral as die bus tot 100 km/h beperk is! Terwyl die busse van dorp tot dorp gaan, word meer onderweg opgetel en elke...
Student deel passie vir lees met minder bevoorregtes
Toe finale-jaar mediese student, Rosemary Pitsi, gekies is om die Global Engagement Summit in Illinois, in die Verenigde State by te woon vroeër hierdie jaar, het sy geen idee gehad dat dit wat sy daar sou leer haar sou help om haar droom...
#WomenofSU: Dr Mpho Tlale
Asof hulle nie reeds genoeg het wat hulle moet hanteer nie, gaan baie vroue in Suid-Afrika gebuk onder 'n gebrek aan eiendomsreg-sekerheid omdat hulle nie toegang het tot of beheer het oor gemeenskaplike grond nie. In haar navorsing, werp...
PhD-konferensie in ekonomie ˈn eerste in die land
Die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die eerste PhD-ekonomiekonferensie in Suid-Afrika gehou. Dit is deur 23 PhD-kandidate van agt universiteite regoor die land bygewoon, wat aanbiedings gemaak het...
Die Universiteit Stellenbosch en St Stithians College werk saam op soek na groen energie oplossings
'n Afvaardiging van St Stithians College, een van Suid-Afrika se top skole in Johannesburg, het die Universiteit Stellenbosch in Julie besoek vir 'n werksessie om groen energie-oplossings vir die skool se 105 hektaar-grootte kampus te vind...
Regsraamwerk nodig om pasiënte se selfoondata te beskerm
Gesondheidsorgpraktisyns kan in afgeleë gebiede of in noodgevalle baie vinniger besluit watter soort behandeling 'n pasiënt benodig indien hulle onmiddellik toegang tot selfoondata oor die persoon se gesondheid kan kry. Hoewel hierdie...
US hard aan die werk om uit te blink in alles wat hy doen
Verskeie onderwerpe wat strek van die bekendstelling van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke tot die implementering van 'n nuwe finansiële stelsel was onder die kollig in die oorsig oor die jongste verwikkelinge by die...
Shark Safe Barrier™ by gewilde strandoord op Réunion getoets
Haai-afskrikkingstegnologie wat deur 'n span navorsers van die Universiteit Stellenbosch ontwikkel is, word tans aan die kus van Réunion in die Indiese Oseaan getoets. Die Shark Safe Barrier™ is die mees gevorderde haaispesifieke...
Big Band-fees by Musiekdepartement gehou
Van 4 tot 6 September bied die Suid-Afrikaanse Musieknavorsingsvereniging, SASRIM, ʼn werkswinkel vir die Big Band-genre aan by die Universiteit Stellenbosch (US), met opleiding in verwerking, komposisie, dirigering en uitvoering. Die...
EBW gee hoop aan minder bevoorregte skole
Minder bevoorregte skole in die Stellenbosch-omgewing was onlangs aan die ontvangkant van die vrygewigheid van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) toe hulle donasies bestaande uit sanitêre doekies, toiletware en...