Popular searches
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Hernude MBChB-kurrikulum toegespits op die behoeftes van Suid-Afrikaners
Personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het geesdriftig omgegaan met die voorgestelde ontwerp van die hernude MBChB-kurrikulum tydens ʼn ekspo wat onlangse by die...
US dosent open Finse kongres
Prof Riaan Rudman, dosent in Ouditkunde by die Skool vir Rekeningkunde, het onlangs die Finse Nasionale Biblioteekkongres in Helsinki, Finland geopen. Dié Junie-konferensie en handelskou, wat deur die Finse Biblioteekvereniging aangebied...
Fakulteit Opvoedkunde neem afskeid van Prof Malan
Op 28 Julie het die Fakulteit Opvoedkunde afskeid geneem van Prof Johan Malan, wat vir 15 maande as dekaan waargeneem het. In die 15 maande het hy die fakulteit deur ʼn herstruktureringsproses, wat die positiewe vooruitgang van die...
Raak hierdie Mandela-maand betrokke
Die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor, Menslike Hulpbronne: Personeelgesondheid en ‑welwees, die Taalsentrum, die onderskeie studentegemeenskappe en die Studenteraad nooi die studente- en personeelgemeenskap van die...
Jou bydrae is ʼn 'baken van hoop'
Toe Paige Schimper se studieskuld dreig om nie net haar akademiese loopbaan, maar ook haar loopbaanvooruitsigte te ontspoor, sou sy nie kon dink dat 'n onbekende beursfonds van die Universiteit Stellenbosch (US) haar die tweede kans sou...
PhD-kandidaat wen prestigeryke SA Historiese Vereniging-prys
Bryan Umaru Kauma, 'n PhD-kandidaat in die Departement Geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch, het die prestigeryke Nagraadse Opstelprys van die Southern African Historical Society (SAHS) verower by die vereniging se onlangse...
Geocongress 2020 at Stellenbosch University postponed
GeoCongress 2020 Due to the ongoing global Covid-19 pandemic, the 2020 Geocongress conference has been postponed until 2021. Please continue to monitor this space for updates and announcements. We regret any inconveniences that may have...
US se Fasiliteitsbestuur toon 67 minute van welwillendheid in Idasvallei
Vir Mandeladag op 18 Julie, die internasionale dag ter ere van die wyle staatshoof Nelson Mandela, het die Afdeling Fasiliteitsbestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) Donderdag saam met verskeie van sy diensverskaffers die reën...
IT-onderhoud: Terugvoer
Gedurende die naweke van 18 Junie en 12 Julie het Informasietegnologie noodsaaklike onderhoud op verskeie stelsels en bedieners uitgevoer. In beide gevalle het ons probleme teëgekom wat veroorsaak het dat sommige stelsels en dienste nie die...
Verpleging en kraamverpleging vier studente se prestasies
“Vind dit wat jy regtig van hou om te doen, en hou van wat jy doen … Glo dat dit wat jy doen wonderlik is…" Hierdie was die woorde van prof Anita van der Merwe, emeritus professor in die Departement Verpleeg- en Verloskunde, by 'n onlangse...