Gewilde soek terme
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US-navorsers bestudeer weerstandigheid om TB-middel te ‘beskerm’
Suid-Afrika het in Julie verlede jaar die eerste land geword om ʼn nuwe middel teen tuberkulose in sy nasionale program bekend te stel. Hierdie nuwe middel, bekend as bedakilien, is die eerste nuwe anti-tuberkuleuse middel wat die afgelope...
Vier US-navorsers ding mee om NWTF-toekennings
Vier navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) sal as finaliste om die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings (of te wel die NSTF/South32 Awards) meeding. Die wenners word op Donderdag, 27 Junie...
US bied eerste streekseminaar oor Verlengde Graadprogram (VGP) aan
Die eerste in 'n reeks van vier VGP-streekseminare wat op die vier universiteite in die Wes-Kaap afgestem is, het op 30 Mei by die Universiteit Stellenbosch (US) plaasgevind. Die doel van die seminare is om kollegas wat by die onderskeie...
Ons #storiesmaaksaak - Jeugdaglesing
Die stories wat ons generasie jongmense in Suid-Afrika vertel, en die stories wat ons leef, klop nie – ons het nuwe stories nodig, aldus me. Lovelyn Nwadeyi, hoofspreker by die Fakulteit Teologie se vierde jaarlikse jeugdaglesing wat...
Gebruik van spelontwerpelemente kan studentebetrokkenheid, studentesukses verbeter
Die gebruik van spelontwerpelemente soos punte, onderskeidingstekens, voorlopersborde en vlakke (in Engels beter bekend as gamification) in aanlyn-leeraktiwiteite kan studente aanmoedig om meer aandag aan hul werk te gee en kan hulle...
Bekende US kuns- en boekrestourateur oorlede
Die welbekende Henri Wirth, kuns- en boekrestourateur, is op 1 Junie 2019 oorlede. Henri het in sy leeftyd ʼn legende geword. Deur sy bekwame werk is van Suid-Afrika se belangrikste kultuurerfenisse vir die nageslag bewaar. Werke van...
US enigste Afrika-lid van globale universiteitsalliansie oor klimaat
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n reusestap vorentoe geneem om die vasteland se leier op die gebied van klimaatsverandering te word. Die Universiteit is op grond van sy uitnemende navorsingsprestasies en uitstekende...
Spelers kom weg met onwettige, gevaarlike spel by losskrums
Superrugby-ondersteuners en -kenners skud elke naweek hul koppe in ongeloof en frustrasie wanneer nog 'n onwettige en gevaarlike skoonmaak (of te wel cleanout) van spelers uit 'n losskrum nie gestraf word nie. En wanneer 'n mens na verlede...
Rekenaarwetenskaplike lei Depth First Learning-group
Dr. Steve Kroon van die Afdeling Rekenaarwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US), is een van slegs vier kundiges op die gebied van masjienleer ter wêreld wat gekies is om deel te neem aan die 2019 (die eerste ooit) Depth First...
Navorsers besig met genetiese katalogus van insekte op SA olyfbome
'n Genetiese katalogus van die insekplae wat op inheemse en verboude olyfboomspesies in Suid-Afrika voorkom, word tans saamgestel deur 'n klein span genetici. Hulle word gelei deur dr. Barbara van Asch van die Fakulteit AgriWetenskappe aan...