Popular searches
8184 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
TB bly dalk in longe na ‘genesing’
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het bewyse gevind wat daarop dui dat die bakterieë wat tuberkulose veroorsaak ( Mycobacterium tuberculosis) dikwels in die longe agterbly na afloop van suksesvolle behandeling. Hierdie...
'Stellenbossers moet saampraat' - Ramphele
As deel van die sesde jaarlikse e'Bosch Erfenisprojek het die Universiteit Stellenbosch (US) Donderdag (15 September) 'n prestige-lesing deur dr Mamphela Ramphele aangebied, waartydens sy inwoners van die Stellenbosch-vallei aangemoedig het...
Die US se eerste ‘MOOC’ skop af
Die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste 'MOOC' ('massive open online course') – 'n vier-week kursus oor 'Teaching for Change: An African Philosophical Approach', begin Maandag (19 September). "Die kursus beoog om 'n Afrika-filosofie...
Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie en Fakuldades Est, Brasilië versterk vennootskap
Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie in die Faulteit Teologie by Universiteit Stellenbosch is sedert 2007 betrokke by ʼn ryk en vrugbare vennootskap met kollegas van Faculdades EST. Faculdades EST is ʼn Brasiliaanse navorsings- en...
Opdatering: Gesprekke met studente
Opdatering: 21 September Daar was verwikkelings sedert die oorspronklike artikel hieronder geplaas is. Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier, en me Tonia Overmeyer, Studentedekaan, het Saterdagoggend (17 September 2016) met die...
US-haainavorsers ondersteun moontlike veranderinge by CITES
Genetici aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat navorsing oor haaie doen is verheug oor die nuus dat Suid-Afrika besluit het om 'n voorstel te steun dat CITES groter beskerming moet verleen aan sekere spesies, insluitend seevosse (ook...
Helderberg is Sauerbeker-kampioene
Steinhoff Helderberg het sy eerste Steinhoff Sauerbeker-titel sedert 2000 gewen toe hy Steinhoff Huis Marais Vrydag (23 September) met 21-15 geklop het. ’n Vroeë drie deur die Helderberg-stut Gawie Gregory en verdoelskop deur losskakel...
Aandagafleibaarheid en hiperaktiwiteit - wat veroorsaak dit en wat kan daaromtrent gedoen word?
Oktober is ʼn bewusmakingsmaand vir Aandagafleibaarheid-hiperaktiwiteitsindroom (AAHS). AAHS is ʼn chroniese neuro-gedragstoestand wat miljoene kinders beïnvloed en dikwels in die volwasse lewe voortduur. Omtrent alle kinders beleef tye...
Verslag oor 'persgesig'-voorval bekend gemaak
Die verslag oor die 'persgesig'-voorval het op 26 September 2016 by die Stellenbosse Universiteitsraad gedien. Die Raad het vroeër vanjaar adv Renata Williams SC as onafhanklike kommissaris aangestel om gebeure by die Heemstedekoshuis op 4...
Kollig val op beurse en befondsing
Hoekom is dit belangrik om beurse aan talentvolle en verdienstelike studente te bied en watter verskil maak die Universiteit Stellenbosch (US) se voorbereidingsprogramme in hierdie studente se lewens? Dit was van die vrae wat by 'n onlangse...