Popular searches
8184 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Ontmoet Jean-Marie du Preez: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Jean-Marie du Preez. As ses-jarige dogtertjie het sy haar familie uitgeput...
Groot ‘eindstryd’ vir Steinhoff Maties in WP Groot Uitdaagliga
Sowel die Steinhoff Maties Hokkie-mans as -vroue sal Saterdag vir algehele glorie in die Westelike Provinsie Groot Uitdaagliga (WPGC) speel. Volgens die nuwe formaat van die WPGC speel die top4-spanne ná die eerste ronde weer teen mekaar in...
Die Matie vier 75 jaar
Die Matie, die Universiteit Stellenbosch (US) se studentekoerant, vier die maand sy 75ste bestaansjaar. Met die eerste uitgawe wat op 1 Augustus 1941 verskyn het, is Die Matie een van die oudste studentekoerante in die land. 'n...
Krag en kondisionering belangrike deel van Maties HP-program
Hy help atlete al vir sowat 20 jaar om hul volle potensiaal te bereik en Nico Koutakis is steeds passievol oor sy werk en die mense wat hy bystaan. Koutakis is 'n krag- en kondisioneringafrigter by Maties Sport en is een van die afrigters...
Vaktydskrif deel van Departement Sportwetenskap se trotse geskiedenis
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap is nie net die oudste in die land nie, maar het ook die eerste vakwetenskaplike tydskrif in die veld uitgegee. In die jare dertig en veertig was dit Liggaamsopvoeding, en later was...
Dept Bosbou en Houtwetenskap verwelkom Dr Spong
Dr Ben Spong, ‘n kundige in Bosingenieurswese en -bestuur, van West Virgina Universiteit in die VSA, het onlangs gearriveer vir ‘n verlengde besoek aan die Universiteit van Stellenbosch se Dept van Bosbou en Houtkunde. Tydens sy langverlof...
Universiteit Stellenbosch ontvang R30m skenking
'n Vennootskap met die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (SANRAL) help die Universiteit Stellenbosch (US) met sy doelwitte om 'n wêreldklas-Afrika universiteit te wees, toegang te verbreed, uitnemendheid te handhaaf en sy sosiale impak...
US‑satelliet gereed vir lansering vanuit Internasionale Ruimtestasie
ʼn Nanosatelliet wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) en CubeSpace, ʼn Innovus inkubasie-maatskappy in die Nedbank Universiteit Stellenbosch LaunchLab besigheidsinkubator, ontwikkel is, word in Januarie 2017 saam met 49 ander...
Loopbaanuitstallings 4 en 5 Augustus 2016
Die Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste het onlangs die jaarlikse Loopbaanuitstallings op 4 en 5 Augustus in markiestente op die Rooiplein gehou. Albei dae was 'n reuse sukses! Ten spyte van die Openbare Vakansiedag op 3 Aug (Munisipale...
SUNCEP stel nuwe GDO kursusse aan onderwysgemeenskap bekend
Op Saterdag 10 Oktober 2016 het die Sentrum vir Pedagogie in die Fakulteit Opvoedkunde (SUNSEP), sewe nuwe Gevorderde Diploma in Onderwys (GDO) aan ongeveer 40 lede van die Wes-Kaap (WKOD) en Noord-Kaap Onderwysdepartemente bekendgestel...