Popular searches
8184 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Dr Ronald Kahn bied Thys Visser-gedenklesings aan
Dr Ronald N Kahn van BlackRock, die grootste batebestuursfirma ter wêreld, het vandeesweek die tweejaarlikse Thys Visser-gedenklesings by die Universiteit Stellenbosch aangebied. Dr Kahn, 'n bekende kundige op die gebied van...
US-kenners skryf oor natuurbewaring
Vandag (28 Julie 2016) is Wêreld Natuurbewaringsdag. In meningsartikels in die media, skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch oor natuurbewaringskwessies waarop daar mees gefokus behoort te word. Klik op die skakels hier onder om...
IPB-verteenwoordigers woon Europese plantbiologiekongres by
Personeel en nagraadse studente van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het die halfjaarkongres getiteld Plant Biology Europe EPSO/FESPB 2016 in Praag in die Tsjeggiese Republiek bygewoon. Die doel van hierdie kongres is om navorsing...
Invloed van diagnostiese toetse vir TB ondersoek
Dr Eleanor Ochodo het ʼn genootskap in Openbare Gesondheid en Tropiese Geneeskunde van die Wellcome Trust ontvang om ʼn raamwerk te ontwikkel vir die ontwerp van kliniese proewe wat die uitwerking van diagnostiese toetse vir Tuberkulose (TB)...
Hepatitis kan deur vroeë optrede uitgewis word
Die World Health Assembly (Wêreldgesondheidsbyeenkoms) het in Mei vanjaar vir die eerste maal in die geskiedenis ʼn strategie aanvaar om virale hepatitis uit te wis. Na aanleiding daarvan is op die tema "Uitwissing" besluit vir vanjaar se...
Besoekende studente doen waardevolle ervaring op in SA skole
'n Groep studente van die Universiteit van Noord-Carolina se Charlotte-kampus (UNCC) het die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs besoek om meer te leer oor Suid-Afrika se onderwysstelsel en om praktiese ondervinding in 'n ander konteks...
Voorste vroue-navorsers met nasionale toekennings vereer
Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se top vroue-navorsers, prof Lou-Marie Kruger en me Caroline Pule, het Donderdag (11 Augustus 2016) nasionale erkenning ontvang toe hulle met die Departement Wetenskap en Tegnologie (DWT) se Vroue...
Genootskap sal navorsing oor MIV bevorder
Dr Moleen Zunza, ʼn kenner op die gebied van borsvoeding deur MIV-positiewe ma's, het vroeër vanjaar die gesogte Janssen/CTN Internasionale Nadoktorale Genootskap ontvang om haar navorsing op dié gebied uit te brei. Zunza beplan om met...
Akademiese jaardag vier 60 jaar van uitnemendheid
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se 60ste Akademiese Jaardag was 'n tentoonstelling van die fakulteit se nuutste navorsing asook 'n viering van die baanbrekersnavorsing wat oor die afgelope 60 jaar by die...
Matie-alumnus erken as beste landelike verpleegkundige
"Hierdie toekenning behoort nie aan my nie; dit behoort aan elke verpleegkundige wat in ʼn mobiele gesondheidskliniek werk, wat sy of haar tyd en moeite wy aan die gesondheid van mense in verafgeleë gebiede." Dit is presies dié soort houding...