2025 Eerstejaar Ingenieurstudente
"Saam vorentoe. Forward together"
Ons is baie opgewonde dat jy by die Fakulteit Ingenieurswese aangesluit het. Hierdie bladsy bevat al die noodsaaklike inligting om jou deur jou eerste jaar ondervinding te lei.

Image by: Ignus Dreyer