Nagraadse Simposium
Welkom by die Nagraadse Simposium! Die departement bied jaarliks 'n nagraadse simposium aan waar 'n geselekteerde aantal nagraadse kandidate van ons departement die geleentheid kry om hul navorsing mondeling of as 'n plakkaataanbieding aan te bied. Die plakkaataanbiedings word hier gedeel en geargiveer.